7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Anton Ehlers ontvang Wes-Kaap Ministeriële Toekenning
Dr Anton Ehlers, 'n Senior Lektor in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs 'n ministeriële toekenning ontvang van die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake en Sport, me. Anroux Marais, by die 18de...
Stellenbosch University
US ernstig oor internasionalisering vir wêreldwye impak
In 'n al hoe meer geglobaliseerde en onderling verbonde wêreld is internasionalisering deesdae 'n voorrangsaak vir talle universiteite wêreldwyd, en die Universiteit Stellenbosch (US) is geen uitsondering nie. Die US het die afgelope 25...
Stellenbosch University
ISOG-navorsingsartikel wen gesaghebbende sportwetenskap-toekenning
Dr Pierre Viviers en sy kollegas van die Instituut vir Sport- en Oefeninggeneeskunde (ISOG) het die gesaghebbende David Sisk-toekenning vir die beste internasionale artikel gewen van die Amerikaanse Ortopediese Vereniging se amptelike...
Stellenbosch University
Hoofdirekteur: Terugblik oor vier jaar by Maties Sport
In Augustus – Vrouemaand – het Maties Sport se hoofdirekteur, Ilhaam Groenewald, haar vierde jaar by die Universiteit Stellenbosch (US) gevier. Haar kontrak se hernuwingdatum is in 2019, en sy sal baie graag haar werk hier wil voortsit en...
Stellenbosch University
Vroue-wetenskaplikes maak skoonskip by WISA-toekennings
In 'n eerste vir die Universiteit Stellenbosch, het drie van die instelling se voorste vroue-wetenskaplikes Donderdag (23 Augustus 2018) skoonskip gemaak by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Vroue in die Wetenskap (WISA)-toekenningsgeleentheid...
Stellenbosch University
Progressiewe module stel studente bloot aan 'volle Suid-Afrikaanse konteks'
Wanneer iemand besluit om die mediese professie te betree, is dit belangrik vir studente in Suid-Afrika om die verskillende kontekste te begryp waarbinne hulle sal moet werk. In Suid-Afrika se wyd-reikende bevolking, lewe party mense 'n...
Stellenbosch University
Fakulteit vereer topdosente
Die volgende berig met die titel Twee vroue onder die topdrie in vanjaar se Topdosent-kompetisie het op Saterdag, 13 Oktober 2018 in Die Burger verskyn. Dit is deur Belinda Jackson van Die Burger geskryf. Die foto's is deur Anton Jordaan...
Stellenbosch University
Blokketting-tegnologie kan korrupsie in openbare verkryging keer
Suid-Afrika verloor jaarlikse miljarde rande weens korrupsie in openbare verkrygings. Aangesien huidige maatreëls nie regtig werk nie, moet ons dalk na blokketting-tegnologie begin kyk as ʼn moontlike oplossing. Só het prof Sope Williams...
Stellenbosch University
Maties-student wen groot op 2018 Studenteleierskapsberaad
Verantwoordelike leiers moet bereid wees om elke aksie en besluit op hul waardes en beginsels te baseer ten einde 'n positiewe impak op die samelewing te maak. Dit was die mening van die beoordelingspaneel wat die Top-30...
Stellenbosch University
Vrae oor breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging?
Dis te verstane as die terme BBSEB en BBSEB-telkaarte, -verifikasiedokumente en -prosesse jou in koue sweet laat uitslaan. Gelukkig kan Candice Egan, ʼn ontwikkelingsbeampte by die Afdeling vir Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge (OAB), wat...