7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Professor besin oor reis van Hawston na intreerede
Een van die uitdagings waardeur inwoners van Hawston in die gesig gestaar word, is om die persepsies wat mense gevorm het oor mense wat in hierdie kusdorpie gebore en getoë is, te bowe te kom. Hierdie persepsies behels dikwels...
Stellenbosch University
Prof Dave wil SA storie help skryf
Hy is die professor wat 'n lang vergadering met 'n gruwelike woordspeling opkikker. Ook die een wat ná jou voorlegging wil weet hoekom jy juis 'n spesifieke statistiese toets bo 'n ander een verkies het. Hy is die vriend wat met 'n bordspel...
Stellenbosch University
Die US doen verslag oor vordering met geslagsgelykheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (1 Nov 2017) 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (Commission for Gender Equality, of CGE) in Johannesburg gemaak oor vordering by die instelling ten opsigte van...
Stellenbosch University
ʼn Eerste vir Suid-Afrika – Nuwe ortopediese prosedure bevoordeel diegene met amputasies
ʼn Opwindende nuwe prosedure wat die lewens van mense met onderste ledemaat-amputasies drasties kan verbeter, is onlangs vir die eerste keer in Suid-Afrika uitgevoer. ʼn Professor aan die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met die...
Stellenbosch University
US vereer wêreldklas- TB-navorser met Kanseliersmedalje
Grondverskuiwende navorsing op die gebied van tuberkulose (TB) het aan prof Rob Warren die gesogte Kanseliersmedalje vir Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid besorg. Warren is Eenheidsdirekteur van...
Stellenbosch University
Auxin - 23 April: “Geestesvrugte saam met straatslimheid”
AUXIN aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding “ Geestesvrugte saam met straatslimheid". Besinnings oor die eerste vyf jaar van 'n studentementorprogram vir eerstejaars in die Verlengde Graadprogram van die...
Stellenbosch University
US meesterstudent vang graad ná brein tumor
Die skokontdekking van 'n gewas op sy brein het Andrew Steiner se studies net 'n jaar nadat hy met sy MIng-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) in 2016 begin het, onverwags in 2017 tot stilstand gedwing. Maar hy het hom nie laat...
Stellenbosch University
Dubbele grade vir FGGW mediese student
ʼn Mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn seldsame en merkwaardige prestasie behaal deur nie net een nie, maar twee grade tegelyktydig te behaal. Nelius du Plessis het sy MB,ChB-graad van die US ontvang, asook ʼn MSc in...
Stellenbosch University
Drome aan bome kan waar word
Hoe meer jy oor jou drome praat en dit met ander deel, hoe groter kans is daar dat jou drome bewaarheid sal word. Dit is een van die redes waarom honderde kaartjies wat die handgeskrewe drome van nuwelingstudente bevat, tans oral aan bome...
Stellenbosch University
3D-druktegniek help chirurge beplan, oefen vir operasies
Ortopediese chirurge moes tot onlangs nog op tweedimensionele beeldingsmodaliteite soos X-strale, rekenaartomografie (RT) of magnetiese resonansiebeelding (MRB) staatmaak vir die assessering van kwale soos gewasse, frakture of misvormdhede...