7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Lungiswa Nkonki bevorder billikheid en uitnemendheid in gesondheidstelselonderrig
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer. Hierdie merkwaardige opvoeders bring passie, vernuwing en toewyding na die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoekenning
Professor Soraya Bardien is bekroon met die gesogte Vroueleierskapstoekenning van die Higher Education Resource Services South Africa (HERS-SA) in die Wetenskapkategorie. Bardien lei die enigste navorsingsgroep in Afrika suid van die Sahara...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoeken
Vroueleierskaptoekenning
Stellenbosch University
Navorser se program help bestuur angs in kinders met visuele gestremdhede
Angs is die mees algemene sielkundige probleem onder jongmense wêreldwyd, met gemiddeld 12% van skoolgaande kinders wat na berig word beduidende simptome van angs ondervind. Hierdie statistiek is veral belangrik in terme van kinders met...
Stellenbosch University
Matie word Rwanda se eerste ginekologiese onkoloog
Om in ʼn mediese veld te spesialiseer is harde werk. Maar om in ʼn taal te studeer wat jy skaars ken, ver van alles wat bekend is, is ʼn reuse uitdaging. Tog het dr Raymond Dusabe dié uitdaging tromp-op gepak en is nou gereed om as Rwanda se...
Stellenbosch University
Prof Ryno Laubscher ondersoek diepleer vir termiese vloeistofstelsels
Prof Ryno Laubscher van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese het op 2 Oktober 2025 sy intreerede gelewer Hy wend diepleer aan om energiestelselkomponente te optimaliseer Sy navorsing is van toepassing op...
Stellenbosch University
BASK spoor studente aan om deel van ’n opwindende BA-week te wees
Dit is weer tyd vir die jaarlikse BA-week wat die BA Studentekomitee (BASK) van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe van 24 tot 28 April aanbied en waartydens studente deur 'n reeks prettige, interessante en informatiewe aktiwiteite...
Stellenbosch University
Nuwe behandeling vir tieners met posttraumatiese stres getoets
Meer as 20% van Suid-Afrikaanse kinders toon simptome van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en het dringend behandeling nodig. Navorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Bruin gemeenskap dans al lank Langarm
Die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm Langarm roep dikwels beelde op van paartjies wat op die maat van Afrikaanse popmusiek sokkie-dans. Dit is waarskynlik hoe baie wit Suid-Afrikaners Langarm sal beskou. Maar Langarm soos dit vandag bekend...
Stellenbosch University
Nagraadse Polimeerwetenskap-student skitter internasionaal
Me Nonkululeko Radebe, 'n MSc-student in polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die gesaghebbende Borealis Plakkaattoekenning gekry by 'n internasionale konferensie oor polimeeranalise en -karakterisering ( ISPAC 2017...