7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
WATERKWESSIES IN ETIESE PERSPEKTIEF - DIE PHILIPPI HORTOLOGIESE AREA
Die Philippi Hortologiese gebied verteenwoordig 'n toetssaak vir die etiek van waterbeheer in Suid-Afrika. Die diversiteit van regerings rolspelers met hul uiteenlopende interpretasies van die wetgewing; Die verskillende menings van die...
Stellenbosch University
Grys walvis stel nuwe afstandsrekord op
In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat 'n grys walvis vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar aan die kus van Walvisbaai in Namibië waargeneem is. Was hierdie walvis moontlik 'n oorblyfsel van 'n Atlantiese...
Responsibility Centre Operations and Finance
Verantwoordelikheid, eienaarskap en aksie
Hierdie maand fokus ons nuusbrief op klimaatsverandering. Baie van ons Verantwoordelikheidsentrum se werk lê in kampusbedrywighede, waar ons kan bepaal hoe nutsdienste gebruik word en hoe die omgewing versorg word.
Stellenbosch University
Hibridiese gradeplegtighede in pas met nuwe COVID-19 regulasies
[Volledige Afrikaanse vertaling volg binnekort] Along with the rest of the country, Stellenbosch University (SU) closely followed the President's address earlier tonight, paying particular attention to the implications for our remaining...
Stellenbosch University
Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Varswater-biodiversiteit noodsaaklik vir ons oorlewing
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit word jaarliks op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times, skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie dat varswater-ekostelsels, saam met...
Stellenbosch University
SSML in die SAICE Tydskrif: Die rol van die SSML om slim mobiliteit vir Stellenbosch te verskaf
Die Stellenbosch Smart Mobility Lab (SSML) het onlangs verskyn in die September 2015 uitgawe van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurs (SAICE) Tydskrif Siviele Ingenieurswese. Hierdie artikel beskik uittreksels uit die...
Stellenbosch University
Die beplanning van EV-vlote in die regte wêreld: Binne die nuwe uitwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch
Toe die megatroniese ingenieur, Chris Abraham, begin het met navorsing oor elektriese minibustaxi's gedurende sy nagraadse studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), was sy doel nie om ʼn maatskappy te stig nie. Maar wat as 'n...
Botanical Garden
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin stel landmerk- botaniese kunsversameling van skaars en bedreigde Suid-Afrikaanse plante bekend
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) sal sy eerste permanente kunsversameling, die James & Shirley Sherwood Botaniese Kunsversameling, in Mei 2026 bekend stel.
Stellenbosch University
Papiermikroskoop open die wonderwêreld van die piepkleine
Graad 10-leerders van die Hoërskool Kayamandi en Makapula Sekondêre Skool in Stellenbosch, is bekendgestel aan die wonderwêreld van die piepkleine toe elkeen van hulle 'n Foldscope stelletjie ontvang het om hulle eie papiermikroskope te...
Stellenbosch University
Sea Adventure Exercise
The Professional Military Development of young officers is of vital importance in preparing them for their future careers. The exposure of young officers to adventurous excursions enhances excellent officership and contributes towards the...