7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Antibiotiese weerstand bedreig pasgeborenes in Afrika suid van die Sahara
Meer as 250 000 pasgebore babas in Afrika suid van die Sahara sterf elke jaar aan ernstige bakteriële infeksies, met antibiotika-weerstandige bakterieë wat verantwoordelik is vir ten minste die helfte van hierdie sterftes. Pasgeborenes is...
Stellenbosch University
Die US wen groot by jaarlikse bemarkings- en kommunikasietoekennings
Kommunikasie- en bemarkingspesialiste van die Universiteit Stellenbosch het weer eens geskitter by die jaarlikse prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement and Communication in Education), met 36 uitnemendheidstoekennings – die meeste...
Stellenbosch University
EBW lewer rekordgetal PhD’s op
Minstens 30 studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch sal in 2016 PhD-grade ontvang – die meeste PhD's wat hierdie fakulteit nog ooit in een akademiese jaar gelewer het. Drie van hierdie...
Stellenbosch University
Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys
'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys uit – met nuwe insigte uit omvattende administratiewe data. Die studie bevind dat...
Stellenbosch University
Verklaring - Aanstelling van 'n onafhanklike paneel om kwessies rakende "Wilgenhof-verslag" te ondersoek
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering op 1 November 2024 die lede van die Universiteit se Sosiale en Besigheidsetiekkomitee en die Oudit- en Risikokomitee (die "Gesamentlike Komitee") opdrag gegee om 'n...
Stellenbosch University
Spesiale uitreik om kindergesondheid te bevorder
'n Plakker op jou eie voorkop, eenbeentjie spring of kans gee vir verwondering oor jou weggooibare handskoene – alles is ingespan om 'n unieke gesondheidsuitreik na kwesbare kinders vlot te laat verloop. Die Wes-Kaapse Departement van...
Stellenbosch University
Universiteite en Wes-Kaapse regering vat hande om pasiëntwaglyste in Sentraal-Karoo die hoof te bied
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) werk saam met die Wes-Kaapse Regering Departement van Gesondheid en Welstand en ander vennote aan 'n baanbrekersinisiatief om die agterstand in katarak-operasies...
Stellenbosch University
PET-CT-samewerking voordelig vir navorsing en openbare gesondheid
In 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrale Analitiese Fasiliteite – wat gevorderde wetenskaplike toetsing, analitiese instrumentasie en navorsingskundigheid bied – ʼn toegewyde navorsingseenheid vir Positronemissietomografie...
Stellenbosch University
Vyf Maties onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025
Vyf merkwaardige Maties is onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025, 'n toekenning wat jong Suid-Afrikaners vereer wat die gees en waardes van oudpresident Nelson Mandela deur hulle leierskap, aktivisme en innovasie beliggaam. Vanjaar se...
Stellenbosch University
Bronwyn verbind tot beter chirurgiese opleiding vir beter pasiëntuitkomste
Dit was aanvanklik nie Bronwyn Stockenstroom se plan om die chirurgiese opleidingslandskap in Afrika te verander nie. Nadat sy in 2003 as fisioterapeut gekwalifiseer het, het sy deur farmaseutiese verkope beweeg en vir 'n Duitse chirurgiese...