7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Lancewood, Yara en Nexus AG vat voor as gholfdag- borge
"Die Fakulteit verleen jaarliks finansiële ondersteuning aan akademiese verdienstelike studente waarsonder baie nie hul studies sou kon voortsit nie. Daarom is ons diep dankbaar oor die positiewe wyse waarop industrievennote en ander...
Stellenbosch University
Bewustheid van immuniteitsgebreksiektes ‘skokkend laag’
Vordering in die veld van primêre immuniteitsgebreke verbeter die diagnose en behandeling van dié siektes, wat dikwels misgekyk word, en help navorsers om vatbaarheid vir bakteriële infeksies soos tuberkulose (TB) beter te verstaan. Primêre...
Stellenbosch University
Die US vier 200ste gegradueerde van MSc in Kliniese Epidemiologie
Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het ʼn belangrike mylpaal by die Maart-gradeplegtigheid gevier toe dr Craig Corbett die 200ste gegradueerde van die eenheid se MSc in Kliniese Epidemiologie-program geword het. Corbett, wat onlangs...
Stellenbosch University
FGGW-kundiges lei kritiese navorsing vir nuwe WGO-soutriglyne
Agt miljoen sterftes wêreldwyd word jaarliks toegeskryf aan swak dieet, met ongeveer twee miljoen spesifiek gekoppel aan hoë natriuminname – natrium is 'n primêre bestanddeel van tafelsout. ʼn Afname in natriuminname verminder die risiko van...
Stellenbosch University
FGGW PhD-kandidaat gekies vir wêreldwye vroulike wetenskapprogram
Toe Carene Ndong Sima, ʼn PhD-kandidaat in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, gekies is vir die Vroulike Wetenskaptalentintensiewe Baan 2025, het sy by ʼn elite-groep van 20 “uitsonderlik talentvolle vroue" in wetenskap van...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Jongisizwe Ndlebe
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
US Beleidsinnovasie-laboratorium ondersteun hoëvlak-rondetafelgesprek oor die verbetering van SA staatsdiens
Suid-Afrika worstel al langer as twee dekades met uitdagings in die openbare administrasie, veral op die senior leierskapsvlak van direkteurs-generaal en departementshoofde. ʼn Onlangse rondetafelgesprek by die Presidensiële Gastehuis in...
Stellenbosch University
Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groei
'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat belastingadministrasie in baie Afrikalande ondoeltreffend is en inkomste-invordering belemmer. Dit dui op potensiële leemtes wat deur institusionele hervormings...
Stellenbosch University
US-student gesels met prins William oor klimaatsverandering-uitdagings
Lesedi Monnanyane, ʼn student aan die Universiteit Stellenbosch, het as een van Afrika se top 100-deelnemers aan die Earthshot-prys se Jeugprogram ʼn een keer in ʼn leeftyd-geleentheid gekry om klimaatsverandering-uitdagings met prins William...
Stellenbosch University
Aansoeke nou ingewag vir Nobantu en Thukela Gobodo doktorale gedenkbeurse
Finansieringsbedrag: R200 000 per jaar vir tot drie jaar Wie kan aansoek doen? Studiebeurs is oop vir aansoekers vir doktorale studie in die geesteswetenskappe en sosiale wetenskappe en sal op grond van akademiese uitnemendheid en...