7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW stel innoverende nuwe MBChB-kurrikulum bekend
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gaan sy nuwe MBChB-kurrikulum vir eerstejaars vandeesmaand bekend stel. Dit is die hoogtepunt van ʼn proses wat vyf jaar gelede begin het toe die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn...
Public Squares Initiative
Navorsing vir impak: US-groep werk mee aan projek teen dwerggroei
ʼn Innoverende nuwe loodsprojek om dwerggroei in kinders te bestry word binnekort van stapel gestuur met insette deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat betrokke is een van 11 spanne in die Openbare Plein- (Public Squares)...
Stellenbosch University
Navorsing van USB se Top MBA-student onthul ADHD onder volwassenes 'n 'chroniese siekte'
Meer as 'n miljoen Suid-Afrikaners tussen die ouderdomme van 20 en 50 word geraak deur volwasse aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD), sê dr. Renata Schoeman, 'n psigiater en die top MBA-student vir 2015 aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Emeritusprofessor as denkleier vereer
Prof Niël le Roux, emeritusprofessor in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs vir sy besondere bydrae tot die akademiese wêreld sowel as die bedryf vereer met die Suid...
Stellenbosch University
Formele opening van die 2016 Hons BPA Bellville kontakweek
Volledige artikel volg binnekort i n Afrikaan s ************************************************************************************************* The HonsBPA/BCom programme started the Bellville contact this week with a total number of 169...
Stellenbosch University
Nuwe eenheid maak TB-middels veiliger vir kinders
'n Nuwe navorsingseenheid wat daarop toegespits is om TB-middels veilig en toeganklik vir kinders te maak, het onlangs sy deure by die Brooklyn-longhospitaal geopen. "Dit is 'n kind se mensereg om medikasie te ontvang in 'n dosis wat veilig...
Stellenbosch University
Raadsbeginsels oor US-taalbeleid: Afrikaans bevorder én Engelse studente nie uitgesluit
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Saterdag 21 Mei 2016 by ʼn spesiale vergadering prinsipiële vertrekpunte met betrekking tot die Taalbeleid bespreek. Daar is deur middel van konsensus of ʼn meerderheid van stemme ʼn...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Lisinda de Jager
As die klusteronderrigkoördineerder by die Afdeling Studentesake van die Universiteit Stellenbosch (US) en die inwonende hoof van Heemstede, speel Lisinda de Jager ʼn deurslaggewende rol in die vorming van studente se ervarings buite die...
Stellenbosch University
Student deel passie vir volhoubaarheid op wêreldspitsberaad
Shaahid Kajee, ʼn vierdejaar- mediese student, het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe en die Universiteit Stellenbosch (US) verteenwoordig by die negende jaarlikse Wêreldstudente-omgewingsnetwerk (World Student Environment...
Stellenbosch University
US academici besoek Malawi om werkswinkel aan te bied
Onder akademici bestaan die algemene spreekwoord van "publiseer of vergaan". Dit mag wel 'n oordrywing wees, maar die frase skep 'n goeie samevatting ten opsigte van hedendaagse navorsing: die publikasie van navorsing – veral in joernale –...