7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrika dra aktief by tot globale geleerdheid en is gereed om akademiese samewerking te hervorm en billike vennootskappe te bewerkstellig
Afrika is op 'n deurslaggewende oomblik en gereed om akademiese samewerking te hervorm om billike voordele vir instellings, navorsers en studente regoor die vasteland te verseker. Om dit te bereik vereis strategiese leierskap, ferm beleide...
Stellenbosch University
Prof Karl Storbeck belig rol van steroïedhormone in menslike gesondheid en siekte
Prof Karl Storbeck van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 20 Mei 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Benewens testosteroon: herbesinning oor...
Stellenbosch University
Sosiale Impak: SUNCOI inspireer passie vir chemie by leerders
In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat ʼn betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
Stellenbosch University
US gaan 'verder as die etiket' om studente met gestremdhede te ondersteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope twee dekades bestendig gevorder om 'n omgewing te skep waar studente met gestremdhede ingesluit en ondersteun voel. Die Universiteit se Eenheid vir Gestremdhede (EG), wat in 2007 gestig is...
Stellenbosch University
Twee US-navorsers ontvang FLAIR-beurse
Dr Margreth Tadie, 'n dosent in die Departement Prosesingenieurswese, en dr Debra Rossouw, 'n biotegnoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Wynbiotegnologie, is twee van 30 navorsers in Afrika wat gekies is om...
Stellenbosch University
FGGW groet Prof met ʼn ‘briljante brein en mensliewende hart’
Van jongs af, was dit duidelik dat prof Rafique Moosa 'n goeie akademikus sou wees. In 1973 het hy die hoogste punte in die land behaal in die matriekeksamen van die destydse Departement van Kleurlingsake. Hy het voortgegaan en in 1979 sy...
Stellenbosch University
Planne vir die eerste semester
Kommunikasie van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch (US) op 19 Januarie 2021. * * * 19 Januarie 2021 Beste studente en personeel Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting...
Stellenbosch University
Voorlopige uitslae wys daar is maniere om boorkewer te bestry
Entomoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) hou 'n wakende oog op die verspreiding van 'n indringerinsek, die stompkopboorderkewer, en die fungus wat daarmee saam versprei word, en hoe dit bome regoor die land beskadig. Voorlopige...
Stellenbosch University
Nobelpryswenners herbesoek seminale werk in US Kanselierslesing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week gasheer gespeel vir talle uitgelese gaste en vooraanstaande wetenskaplikes van regoor die wêreld. Een van die hoogtepunte was die Kanselierslesing wat deur twee bekende Nobelpryswenners in...
Stellenbosch University
Prof Sara Grobbelaar innoveer vir inklusiewe ontwikkeling
Prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag 18 April 2024 haar intreerede, getiteld “Om 'n gedeelde toekoms te skep: innovasie vir...