7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Opvoedkunde Fakulteit Webinaar oor Onderrig en Leer: 13 Oktober 2022
Die Vise-Dekaan (Onderrig en Leer) van die Opvoedkunde Fakulteit, Professor Michael le Cordeur, het onlangs 'n meningstuk gepubliseer in The Daily Maverick (18 Julie 2022) getitel “We need a curriculum overhaul to equip young people for...
Stellenbosch University
SBGS-navorsing lig WGO-riglyne oor soutinname in
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) het onlangs 'n Cochrane stelselmatige oorsig gedoen om die effek en veiligheid te bepaal van die vervanging van sout met lae...
Stellenbosch University
Sukses neem tyd, sê Matie-alumnus
Om verantwoordelik te wees vir wat jy in die lewe wil bereik, was die oorheersende les wat Jumien Peceur tydens sy jaar as student geleer het in die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram – 'n les wat hom...
Stellenbosch University
Portraits from the Pandemic – “Ons doen almal ons beste”
Hierdie boek stel jou bekend aan 'n verskeidenheid karakters - van ouwêreldse dieresiele wat tee van regoor die wêreld versamel, tot 'n uitgebrande prokureur en 'n skrywer wat haar sprankel verloor het. Vir diegene van ons wat te kampe het...
Stellenbosch University
Ons moet vooroordele jeens gebaretale afbreek
September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Susan Njeyiyana van die Departement Algemene Taalwetenskap dat meer gedoen moet word om die vooroordele jeens gebaretale af te...
Stellenbosch University
SA se topmatrikulant vir 2021 op pad na US
Sedert Ulrich le Roux van die Hoër Jongenskool Paarl as die land se Nasionale Senior Sertifikaat-toppresteerder vir 2021 aangewys is, voel alles ietwat onwerklik. Maar een ding weet hy vir seker: Hy’s op pad na die Universiteit...
Stellenbosch University
US en ander internasionale hoëronderwysleiers bespreek universiteite se rol om COVID-19-herstel aan te help
Hoëronderwysinstellings wêreldwyd moet nou meer as ooit vantevore goeie burgerskap en maatskaplike verantwoordelikheid aan die dag lê en burgerlike betrokkenheid en vennootskap aanmoedig om die uitwerking van COVID-19 op gemeenskappe en...
Stellenbosch University
Lesing oor kunsmatige intelligensie: Van akademiese deurbrake tot hoofstroomgebruike
Prof Euro Beinat van die Universiteit van Salzburg het onlangs 'n openbare lesing by die Universiteit Stellenbosch gelewer wat meer gewig en rigting aan die kunsmatige intelligensie-debat verleen. Dié ereprofessor in die Departement...
Stellenbosch University
PredictTB verskaf ʼn magdom data wat ons begrip van TB-behandeling bevorder
Met die doel om behandelingstandaarde vir tuberkulose (TB) vorentoe te neem van die huidige praktyk van ʼn universele benadering na presisiegerigte, geïndividualiseerde behandeling, het die PredictTB-navorsingspan onder leiding van prof...
Stellenbosch University
Nuwe Vibrasie Spektroskopie fasiliteit "wêreldklas"
Die nuwe Vibrasie Spektroskopie eenheid binne die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) by Universiteit Stellenbosch (US) is op 6 Maart bekendgestel. Hierdie wêreldklas fasiliteit bied aan studente, navorsers en industrie wonderlike nuwe...