7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Japie Kotze
Met meer as 6 000 werksdae by die Universiteit Stellenbosch (US) op sy kerfstok, begin 'n dag in die lewe van Japie Kotze steeds min of meer dieselfde: Hy hanteer dringende e-posse oor 'n koppie espresso. Maar moenie dat die eenvoud jou...
Stellenbosch University
Meer navorsing nodig oor mitochondriese oorplanting as behandeling vir pulmonêre hipertensie
Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk wat bloedvate in die longe aantas) is ʼn dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak. Mitochondriese oorplanting word as ʼn moontlike behandelingsopsie aangeprys, maar dis nog onseker of dit...
Stellenbosch University
Groter samewerking tussen reguleerders kan misbruik van internetoorheersing bekamp
Tegnologiereuse soos Google, Facebook en Amazon het in Amerika én Europa in die spervuur beland omdat hulle hul oorheersing van die mark misbruik en anti-mededingende praktyke gebruik. Dit is dus nie verbasend dat wetgewers regulasies...
Stellenbosch University
Merkwaardige NOS-student ingesluit in Dowe IKR Krieket Wêreldbekerspan
Tjaart van der Walt is gebore met totale doofheid in altwee ore. Hy het ook ernstige tonnelvisie wat sy sig baie verswak en 'n derde kondisie wat baie slegte balans veroorsaak. Hy kan nie 'n bestuurslisensie bekom nie en sukkel om te lees...
Stellenbosch University
Tulio de Oliveira verskyn op TIME100 Gesondheidslys vir 2024
TIME Magazine het prof Tulio de Oliveira in sy eerste 2024 TIME100 Health-lys erken, 'n nuwe jaarlikse lys wat 100 individue vier wat vanjaar die meeste impak op globale gesondheid gehad het. Hierdie erkenning, soos bepaal deur TIME se...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Khanyisa Xinwa
Khanyisa Xinwa is die Studente-ondersteuningskoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, waar sy noodsaaklike leiding gee aan voorgraadse studente wat verskeie uitdagings die hoof moet...
Stellenbosch University
US implementeer reeds 2015-ooreenkoms met werkers
Die Universiteit Stellenbosch (US) gee sedert die sluiting van 'n wedersyds aanvaarbare ooreenkoms met dienswerkers en eksterne kontrakteurs teen die einde van verlede jaar prioriteitaandag aan die implementering van die besluite. Hierdie...
Stellenbosch University
Doktorale studie kan help in stryd teen antibiotiese weerstandigheid
Antibiotiese weerstand – wanneer bakterieë weerstand teen kiemdodende middels ontwikkel – hou wêreldwyd 'n beduidende bedreiging vir openbare gesondheid in, wat dit moeilik maak om algemene bakteriële infeksies doeltreffend te behandel...
Stellenbosch University
Broer en suster wil wêreld verander
Die sibbes Neo Tsiu (24) en haar broer, Modise (22), wat albei tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se onlangse hibriede gradueringsweek gegradueer het, is nou toegerus om hul dinamiese reis as agente van verandering saam voort te sit...
Stellenbosch University
US stel Afrika-gesentreerde infeksiesiektes-program bekend in samewerking met MSF
Die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met die internasionale humanitêre organisasie, Médecins sans Frontières (MSF), het aan die begin van 2022 ʼn diplomaprogram in infeksiesiektes bekend gestel. Hierdie program is enig in sy...