7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling
Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie. Sy het haar graad Maandag 27 Maart 2023 cum laude by een van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
PANGeA-Ed gee hupstoot vir akademiese navorsingskapasiteit in Afrika
Die Partnership for Africa's Next Generation of Academics (PANGeA), 'n netwerk van agt toonaangewende Afrika-universiteite wat op die uitbreiding en bevordering van doktorale opleiding en kundigheid in die lettere, geesteswetenskappe en...
Stellenbosch University
Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse student in toegepaste wiskunde, en me. Emma King, 'n nagraadse student in...
Stellenbosch University
US se voorste navorsers ontvang NNS-toekennings
Sewe vooraanstaande navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) is pas deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings. Die toekennings gee erkenning aan en vier Suid-Afrika se navorsingsuitnemendheid...
Stellenbosch University
Virtuele AvOL-konferensie 2021
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer- (AvOL-)konferensie vir 2021 het plaasgevind teen die agtergrond van voortslepende uitdagings met onderrig, leer en assessering weens die wêreldwye pandemie, en die...
Stellenbosch University
US chemikus is eerste president van Afrika Vereniging vir Kristallografie
Prof Delia Haynes, 'n chemikus in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, is as die eerste president van die nuutgestigte Afrika Vereniging vir Kristallografie (AfCA) verkies. AfCA is amptelik...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaners moet nee sê vir korrupsie – NVG-direkteur
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die ondersteuning van gewone Suid-Afrikaners nodig om 'n einde te maak aan korrupsie en die kultuur van straffeloosheid, het die nasionale direkteur van die NVG, advokaat Shamila Batohi, gesê. Sy was...
Stellenbosch University
Nuwe navorsingsentrum gaan op demokrasie fokus
In die lig van die toenemende uitdagings vir demokrasie in verskeie wêrelddele die afgelope paar jaar, het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) tot stand gebring. Dit is in die...
Stellenbosch University
‘GGO’s kan prakties help om armes te bemagtig en te transformeer’ – doktorale studie
Geloofsgebaseerde organisasies (GGO's) kan help om diegene wat ekonomies agtergeblewe is, te bemagtig deur hulle met werksvaardighede toe te rus en weer vir hulle menswaardigheid te gee. Dít is volgens dr Susan Mellows wat Maandag (4 April...
Stellenbosch University
Dubbele PhD-viering vir sibbe
Dit was ʼn dubbele viering vir die sibbe Clarice en Manisha du Plessis, wat albei gedurende die Universiteit Stellenbosch se April-gradeplegtigheidsreeks met PhD-grade beloon is. Clarice (27) het ʼn PhD in Meganiese Ingenieurswese verwerf en...