7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#USVroue: Bemagtig vroue om gelyke vennote in die samelewing te wees
Vir dr Tasneemah Cornelissen-Nordien, 'n maatskaplikewerkpraktisyn, het haar werk nog altyd daaroor gegaan om kwesbare mense te help. Voordat sy haar as 'n dosent in die Departement Maatskaplike Werk by die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Mynmaatskappye bewys lippediens aan volhoubaarheid
Baie mynmaatskappye sê die regte dinge en beweeg vorentoe deur die integrasie van volhoubaarheid in hul beleide en gedragskodes, maar hul dade stem egter nie met hul woorde ooreen nie. Só meen Charl van der Merwe wat onlangs sy...
Stellenbosch University
DACES vereer eko-kampvegter Dharshana Moodliar
Die Dekaan se Advieskomitee vir Volhoubaarheid (DACES) beskryf die vyfde-jaar mediese student Dharshana Moodliar as ʼn eko-kampvegter en prys haar vir haar aktiewe betrokkenheid by gemeenskapsdiens en volhoubaarheidsprojekte by die...
Stellenbosch University
Prof Juanita Pienaar nou Regsgeleerdheid se eerste visedekaan van navorsing en internasionalisering
Prof Juanita Pienaar van die Departement Privaatreg sal met ingang van September as die heel eerste visedekaan van navorsing en internasionalisering van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid dien. Prof Pienaar sal haar...
Stellenbosch University
Studie bevind teenstropings-tegnologieë is kwesbaar vir kuberaanvalle
'n Verskeidenheid tegnologieë soos volgbandjies, geslotekringtelevisie- en termiese kameras, draadlose sensornetwerke, mobiele toepassings en hommeltuie word in teenstropingsoperasies vir intelligensie en kommunikasie gebruik om die...
Stellenbosch University
Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit
Prof Liezel Frick, Vise-dekaan: Navorsing en Nagraadse Studies in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs haar intreerede gelewer met die titel “'Not just another brick in the wall': The role of doctoral...
Stellenbosch University
Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!
Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge doen 'n beroep op alle fakulteite van die Universiteit Stellenbosch om deel te neem aan sy jaarlikse universiteitswye trollie-uitdaging. Dié inisiatief poog om geld in te samel en skenkings van...
Stellenbosch University
Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat
Met kletsbotte soos OpenAI se ChatGPT, Microsoft se Bing Chat en Google se Bard wat die wêreld aan die gons het, skryf dr Tanya de Villiers-Botha (Sentrum vir Toegepaste Etiek) in ʼn meningsartikel vir News24 dat ons onsself moet vergewis...
Stellenbosch University
“Kunsmatige-intelligensie-inspuiting” vir US-navorsing oor lang-Covid
Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) oor lang-Covid, het 'n “kunsmatige- Intelligensie-inspuiting" ter waarde van meer as R11.75 million (€600 000) oor die volgende drie jaar, via die Erasmus.AI search engine ontvang. Die Erasmus...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se regbank moet meer verteenwoordigend wees
Internasionale Dag vir Vroueregters is onlangs (10 Maart) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times het prof Nicola Smit, Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, geskryf dat ons ons daartoe moet verbind om die nodige strategieë en...