7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Ada Jansen ondersoek moontlike belastingstelsel-hervorming wat welsynsverbeterende beleide ondersteun
Prof Ada Jansen, voorsitter van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 12 September 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van haar lesing was...
Stellenbosch University
Weer 'n A vir insekkenner prof Michael Samways
Insekbewaringskundige prof Michael Samways van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is weer eens as 'n A-geëvalueerde navorser en dus 'n wêreldleier op sy vakgebied uitgelig. Dit volg na die onlangse...
Stellenbosch University
Nagraadse skool verwelkom PhD-studente van 2020
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Dinsdag 'n nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch verwelkom. Die skool is gestig as deel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) se...
Stellenbosch University
Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk
Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, 'n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het aangekondig dat hulle vanaf 2020 die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US vir 'n tydperk van vyf jaar borg...
Stellenbosch University
EBW, Italtile-vennootskap skep werk vir besigheidstudente
'n Eerste-in-sy-soort opleidingsprojek tussen die Departement Ondernemingsbestuur en Italtile het daartoe gelei dat sewe studente internskappe by die onderneming aangebied is en een van die sewe, Dannika Essl, as die algehele wenner van...
Stellenbosch University
Studie wys gestandaardiseerde verwysingsbriewe verbeter kanse op indiensname
'n Kostedoeltreffende ingryping wat maklik uitvoerbaar is – dis hoe navorsers die gestandaardiseerde verwysingsbrief beskryf wat ontwikkel is om werklose Suid-Afrikaners in hul soektog na 'n werk te help. 'n Nuwe studie het bevind dat...
Stellenbosch University
Huldeblyk aan Prof Klaus Koch
Dit is met groot hartseer dat die Departement Chemie en Polimeerwetenskap en die Fakulteit Natuurwetenskappe kennis geneem het van die afsterwe van Prof Klaus Koch (66) op 2 Januarie vanjaar. Prof Koch was 'n wêreldbekende analitiese...
Stellenbosch University
Gestremdheid, as deel van diversiteit, aan die beweeg by Maties
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal wees. Die hoogtepunt van die jaar sal die sesde konferensie van African Network...
Stellenbosch University
Studie ondersoek millenniërs se biervoorkeur
'n Studie wat die koopkrag vir bier van Suid-Afrikaanse Generasie Y-verbruikers ondersoek, is onlangs deur dr Chris Pentz van die Departement Ondernemingsbestuur vrygestel. Pentz het dié navorsing in samewerking met Justin Wilson, 'n...
Stellenbosch University
Quanita se passie het haar droom aangevuur om hokkie te speel vir SA
“Ek het begin hokkie speel op die ouderdom van 10 en ek was mal oor die sport. Ek het 'n groot passie daarvoor ontwikkel omdat ek 'n natuurlike aanleg daarvoor gehad het. Teen die tyd wat ek in die hoërskool was het ek besef dat ek eendag...