7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Twee jong US-wetenskaplikes wen gesogte nasionale toekennings
Twee talentvolle nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch, Nyeleti Mabaso en Leanne Nortjé, is albei onlangs met 'n prestigeryke Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekenning (SAWiSA) vereer. Volgens die Departement van...
Stellenbosch University
US gebruik GoPro-kamera as opvoedkundige instrument tydens operasies
GoPro-kameras is nie net uitstekend om aksiesport, buitelug-avonture en sinsbegogelende vertonings op film vas te lê nie. Hulle kan ook as 'n opvoedkundige instrument vir chirurgiestudente gebruik word. Dit is een van die vernaamste...
Stellenbosch University
Ned beywer haar om die lewens van mense met gestremdhede te verbeter
Dr Lieketseng Ned, ʼn navorser aan die Departement Globale Gesondheid, is onlangs aangestel as die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger van die Gemeenskapsgebaseerde Rehabilitasie Afrika-netwerk. Dit is die jongste van verskeie prestasies deur...
Stellenbosch University
Wisaarkhu is ’n Falling Walls-finalis by die Berlynse Wetenskapsweek
Wisaarkhu, 'n a multidissiplinêre projek wat daarop gemik is om wiskunde te vermenslik, is een van die innoverende projekte wat gekies is as finalis in die kategorie vir wetenskapsbetrokkenheid van die Falling Walls-kompetisie wat gedurende...
Stellenbosch University
Dokter oorkom gesondheidskwessies en word SA se top oftalmologie-student
Wanneer dr Wilna Rautenbach haar MMed (Oftalmologie) in Desember ontvang, is dit nie net cum laude nie, maar sy is ook vanjaar die top oftalmologie MMed-student in die land. Dit is ʼn merkwaardige prestasie vir Rautenbach, wie tans in...
Stellenbosch University
Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie
“Moenie bang wees om uitdagings ‘bo’ jou vermoëns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy jouself daartoe verbind en eie aan jouself bly, sal jy die veerkragtigheid hê om deur...
Stellenbosch University
Navorsingsbrongoskopie-suite ontsluit belangrike navorsingsgeleenthede
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs die bekendstelling van die Biomediese Navorsingsinstituut (BMRI) Navorsingsbrongoskopie-suite gevier, wat in die Afdeling Molekulêre...
Stellenbosch University
‘Heilige Woude’ berg koolstof, help klimaatsverandering bekamp
'n Internasionale span wetenskaplikes van universiteite in Europa en Suid-Afrika het bevind dat die sogenaamde “Heilige Woude"* in Togo in Wes-Afrika, 'n uiters belangrike rol in die berging van koolstof speel en hulle kan moontlik help om...
Stellenbosch University
Ekonomie-navorser ontvang hoogste postdoktorale navorsingsgradering
Dr Nic Spaull van die Universiteit Stellenbosch se Departement Ekonomie het vandeesweek 'n P-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang. Dit is die hoogste moontlike gradering vir postdoktorale navorsers in Suid-Afrika. Die...
Stellenbosch University
US stel aanlyn-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente bekend
Aanlyn US-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente begin 1 Februarie Weens die impak van die COVID-19-pandemie op graad 12's se akademiese jaar in 2020 het die Universiteit Stellenbosch (US) besluit om studente proaktief met...