7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie
Toe Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa 'n beroep op landsburgers gedoen het om 'n verskil te maak gedurende die COVID-19-pandemie, het drie studente van die Universiteit Stellenbosch (US) hul moue opgerol en ingespring om te help...
Stellenbosch University
Matie-onderwysstudente motiveer matrieks landwyd
Onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n Matriek Oorlewingshandleiding vrygestel met wenke en lewensadvies om die klas van 2020 te help. Die Matie het vroeër berig oor hierdie studente wat deel is van die...
Stellenbosch University
Navorsingseenheid onder leiding van vroue bemagtig vroue en hul gemeenskappe
Die kwessie van geslagsgebaseerde geweld (GGG) het sinoniem met ons lewe in Suid-Afrika geword. Een navorsingseenheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het ten doel om hierdie geweld teen vroue te help verstaan en te voorkom. Die...
Stellenbosch University
Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici
Vir twee jong wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) was Augustus ekstra spesiaal toe hulle uitgevind het hulle is as finaliste vir die 2023- Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA) genomineer. Die nasionale...
Stellenbosch University
Nuwe SR kies voorsitter en ondervoorsitter
Die verkiesing van die 2020/21 Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch is vandeesweek suksesvol afgehandel met die aankondiging van die nuut-verkose voorsitter en ondervoorsitter. Xola Njengele, 'n nagraadse student in die...
Stellenbosch University
Navorsers, oudstudente deur SA Akademie vereer
Drie navorsers en twee voormalige nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) word vanjaar deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer. Die bekroondes is prof...
Stellenbosch University
#WomenofSU druk hulle stempel af
Hierdie Vrouemaand bring ons weer hulde aan die Universiteit Stellenbosch se vrouenavorsers en -steunpersoneel en hulle fenomenale werk. Hieronder volg 'n blik op van die uitmuntende navorsing en innovasies deur US-vroue op die...
Stellenbosch University
Virtuele bespreking kyk na onbewuste vooroordele in die samelewing
Te midde van 'n wêreldwye koronavirus-pandemie het die voortslepende strukturele rassisme en bevooroordeling in alle sfere van die samelewing die afgelope maande weer onder skoot gekom in die #BlackLivesMatter-beweging. In 'n poging om van...
Stellenbosch University
Trauernicht geëer vir die bevordering van mediese fisika in Afrika
Dr Chris Trauernicht, hoof van die Afdeling Mediese Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US), het die luisterryke toekenning van die 2020 Internasionale Dag vir Mediese Fisika (IDMF) ontvang vir die beduidende bydrae wat hy wêreldwyd...
Stellenbosch University
Nuwe aanstelling sal US Museum se werk oor sosiale geregtigheid verdiep
Dr Geraldine Frieslaar is onlangs as die heel eerste Kurator vir Navorsing, Dialoog en Sosiale Geregtigheid by die Universiteit Stellenbosch Museum (US Museum) aangestel. Haar rol is op die nodus van akademiese en openbare vakkundigheid...