7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: dr Renelle Terblanche
Op hoërskool het Renelle Terblanche daarvan gedroom om 'n Matie te word. Jare later het sy daardie doel bereik. En vandag is sy 'n trotse alumna wat haar vaardighede gebruik om onderrig en leer by die US te bevorder. Terblanche is 'n...
Stellenbosch University
Eerste konsep en reaksieverslag dien in Junie by Senaat en Raad
Die eerste konsep van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016) en die reaksieverslag van al die insette wat gedurende die eerste openbare deelname ontvang is, sal in Junie 2021 by die geskeduleerde vergaderings van...
Stellenbosch University
Welige groentetuin ʼn lafenis vir FGGW-studente
Studente by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) geniet ʼn lafenis van studente lewe in die vorm van ʼn welige groentetuin wat hulle die afgelope twee jaar na omsien. In 2019 het die...
Stellenbosch University
Mashigo wil bewustheid skep van die bloeddiens se belangrike rol
Dr Nomusa Mashigo van die Afdeling Hematologiese Patologie sien haar aanstelling as ʼn onafhanklike lid van die Kliniese Bestuurkomitee van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) as ʼn geleentheid om bewustheid te skep oor die...
Stellenbosch University
Intreerede verteenwoordig nog 'n mylpaal in 'n suksesvolle loopbaan
Die uittredende staatmaker van die Departement Logistiek, prof JH (Hannelie) Nel, het onlangs nog 'n mylpaal in haar besondere loopbaan gevier toe sy haar intreerede gelewer het. Haar aanlynlesing met die titel Bring dieetdata nader aan die...
Stellenbosch University
Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi
'n Spesiale groep studente sal vanaand by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Desember 2019-gradeplegtigheid vereer word, wanneer die eerste groep van 22 studente van die BCom (Internasionale Besigheid)-klas hul grade ontvang. Die...
Stellenbosch University
Meer as 600 grade in natuurwetenskappe by US Desember-plegtigheid toegeken
Uitgerus in tradisionele Zoeloe-drag, het Maties student Menze Ngcamphalalala vandag oor die verhoog gestap om sy MSc-graad in Wiskunde te ontvang. Hy was een van meer as 600 voor- en nagraadse studente in die natuurwetenskappe wat op 11...
Stellenbosch University
US-onderwysstudente neem voortou in e-leer
Met onderwysstudente wat nie meer hulle praktiese ondervinding kan kry nie as gevolg van skole wat steeds gesluit is weens Covid-19, het onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs gratis aktiwiteitspakkette vrygestel om...
Stellenbosch University
Digitale gesprek bekyk impak van COVID-19 op gemarginaliseerde groepe
Die uitwerking van die wêreldwye COVID-19-pandemie op histories-benadeelde groepe het onlangs onder die soeklig gekom in 'n tweeledige interaktiewe digitale gesprek wat daarop gemik was om die regering te help om reaksies op COVID-19 te...
Stellenbosch University
US se diversiteitsontwikkelingsprogram aanlyn voortgesit
Die Siyakhula Diversiteitsontwikkelingsprogram van die Universiteit Stellenbosch (US), wat nou die Siyakhula Live-reeks genoem word, gaan in die tweede semester voortgesit met virtuele webinaar-opleidingsessies wat elke Vrydag aangebied...