7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Chemiese Patologie wil internasionale voetspoor uitbrei
Senior chemiese patoloog, prof Annie Zemlin, het haar hele loopbaan lank altyd ʼn passie gehad vir kapasiteitsbou, transformasie en samewerking aan die Universiteit Stellenbosch (US), in Suid-Afrika, op die Afrika-kontinent en elders. Sedert...
Stellenbosch University
Wêreldoseanedag: Ons moet ons oseane koester en bewaar
Dinsdag 8 Junie was Wêreldoseanedag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Sophie von der Heyden (Departement Plant- en Dierkunde) dat ons die oseane nou meer as ooit moet koester en bewaar want daarsonder sal daar geen lewe wees nie...
Stellenbosch University
Eerste konsep en reaksieverslag dien in Junie by Senaat en Raad
Die eerste konsep van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016) en die reaksieverslag van al die insette wat gedurende die eerste openbare deelname ontvang is, word op 21 Junie 2021 by die geskeduleerde...
Stellenbosch University
Geen opdrag om Afrikaans by die US te verbied nie, bevind Deloitte
Daar was geen US-bestuursopdrag om die gebruik van Afrikaans te verbied nie en koshuisleiers het nie 'n verbod op die gebruik van Afrikaans tydens die verwelkomingsperiode in Maart geplaas nie. Dít is van die hoof-bevindinge van 'n...
Stellenbosch University
Nuwe leersentrum sal radiodiagnose kundigheid versterk
Die opleidingsvermoë en kundigheid van die Afdeling Radiodiagnose aan die Universiteit Stellenbosch (US) gaan aansienlik versterk word danksy 'n globale leersentrum wat met die hulp van die Radiologie-vereniging van Noord-Amerika (RSNA)...
Stellenbosch University
Alumna Erin Christie lei SA Olimpiese hokkiespan
Die Suid-Afrikaanse hokkiespeler en alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), Erin Christie (gebore Hunter), het al 59 keer vir Suid-Afrika uitgedraf. Meer onlangs het sy Suid-Afrika verteenwoordig by die Somer Olimpiese Spele in Tokio...
Stellenbosch University
Vroeë opsporing van verhoogde risiko vir kolorektale kanker moontlik
'n PhD-student van die Universiteit Stellenbosch (US) het vasgestel dat die vroeë opsporing vir die vatbaarheid vir die ontwikkeling van kolorektale kanker aansienlik sal verbeter deur 'n holistiese benadering te volg wat die komplekse...
Stellenbosch University
AgriWetenskappe-student ontvang drie toekennings
Die permanente boodskap op landboustudent Cecile Bester se Whatsapp-status som die doelgerigtheid en ingesteldheid waarmee sy haar studies aanpak goed op: “The world is divided between the people who will start tomorrow and the people who...
Stellenbosch University
Nuwe boek bied interessante blik op globale ekonomiese geskiedenis
Hoe het Einstein gehelp om Eskom te skep? Waarom kan 'n Indonisiese vulkaan die Groot Trek verduidelik? Wat het wyle Koning Zwelithini en Charlemagne gemeen? Dít is maar net van die interessante vrae wat prof Johan Fourie van die...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee
Chantel Coetzee het in haar “droomwerk" geland toe sy 'n pos by die Universiteit Stellenbosch (US) as Informasie- en Kommunikasietegnologie- (IKT-) Argitektuur Praktykleier aanvaar het. Met meer as 23 jaar se ondervinding in die sakewêreld...