7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘Hokkie is 'n sport van passie en trots’
Een van die onvergeetlikste foto's van die 2017 Varsity-hokkietoernooi wys hoe Maties se vrouehokkiespan hul doelwagter, Nicole la Fleur, toetakel nadat sy 'n strafdoelhou uitgehou het om 'n 3-2-oorwinning in die naelbytstryd teen NWU-Pukke...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op die US Regshulpkliniek
Gemotiveer deur 'n sterk sin vir sosiale verantwoordelikheid en 'n begeerte om 'n stem te gee aan die stemloses, maak die personeel van die Regshulpkliniek 'n daadwerklike verskil in die lewens van hul kliënte, en op dié manier dra hulle...
Stellenbosch University
US speel gasheer vir Wêreldberaad vir Studenteleiers
Leierskap en geestegesondheid het vandeesweek onder die soeklig gekom toe meer as 50 studenteleiers van regoor die wêreld van 23–26 Junie 2019 op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom het vir die Internasionale...
Stellenbosch University
Boek ondersoek armoede en ongelykheid
'n Boek waarvan die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Ingrid Woolard, die mederedakteur is, is op Dinsdag, 23 Julie 2019 by die Universiteit Stellenbosch bekend gestel. Die boek ondersoek belangrike en...
Stellenbosch University
The Telematiese Skole-projek
Telematika is die vermenging van inligting- en telekommunikasietegnologieë om inligting oor groot netwerke oor te dra. Leerders, ongeag hulle ligging, is in staat om met onderwysers in volle interaktiewe virtuele leerruimtes te kommunikeer...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies
Geleerdheid verander lewens. Dít is die mantra van Eleanor Brink, Sibongile BUlose, Angelique Botha-Dreyer, Bongiwe Mdingi en Alida Hendricks. Hierdie vyf dinamiese vroue is raadgewers by die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies...
Stellenbosch University
EBW-fakulteit vier Vrouemaand
Vroue kan help om die toedrag van sake te verander deur eerder hul vroulike sterkpunte te omhels. Dit is een van talle menings wat die sprekers by vanjaar se Vrouedagvieringe van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ekonomiese en...
Stellenbosch University
US-landskap aan die verander met nuwe visuele simbole
Die langverwagte visuele regstellingsprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) se afdeling vir Sosiale Impak is vandeesweek onthul. Die geleentheid om verskeie nuwe kampussimbole bekend te stel, is onder andere deur prof Thuli...
Stellenbosch University
Akademiese Jaardag: ʼn Fees van navorsingsuitnemendheid
“'n Dag van feesviering – nie net ter viering van ons prestasies en navorsingsuitnemendheid nie, maar ook vir die positiewe impak wat ons maak op die wêreld om ons." Dit is hoe prof Nico Gey van Pittius die 63ste Akademiese Jaardag (AJD)...
Stellenbosch University
US-graduandi goed toegerus vir die toekoms
Desember is 'n opwindende tyd by die Universiteit Stellenbosch (US): Dit is die maand van die gradeplegtighede. Te midde van hierdie opwinding moet graduandi ook belangrike besluite oor hul toekoms neem: Gaan hulle verder studeer? Gaan...