7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente se leerervarings tel nou meer as ooit vantevore
Die Universiteit Stellenbosch (US) bou sy missie uit om 'n transformerende studente-ervaring te bied deur leergeleenthede en universiteitsaktiwiteite wat buite die lesingsaal aangebied word, formeel te erken. Met sy nuwe Regulasie vir Ko...
Stellenbosch University
Verslag oor status van biologiese indringers in Suid-Afrika ‘n wêreldeerste
Twee ekoloë van die Universiteit Stellenbosch, prof. Brian van Wilgen en prof. John Wilson, was die hoofskrywers van Suid-Afrika se eerste nasionale verslag oor die status van indringerspesies. Dié verslag is vandeesweek deur die Suid...
Stellenbosch University
Wetenskaps-kommunikasie help versterk demokrasie, meen kenners
Die publiek se betrokkenheid by wetenskap en die kommunikasie van wetenskap aan die publiek is belangrik indien ons ons demokrasie wil versterk. Só het dr Beverly Damonse van Suid-Afrika se Nasionale Navorsingstigting op Maandag (5 November...
Stellenbosch University
Kinders met veelvoudige middelweerstandige TB kan behandel word
Die uitslae van ʼn groot, internasionale sistematiese oorsig wat in die joernaal PLOS Medicine verskyn het, toon dat kinders met veelvoudige middelweerstandige TB (MDR-TB) suksesvol behandel kan word. Die studie is gebruik om die...
Stellenbosch University
Navorsers help beskerm Afrika se kuslyn
Navorsers produseer kennis wat besluitnemers help om Afrika se kuslyn te beskerm. Só het prof Francois Vreÿ van die Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika in die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Rektorstoekennings vereer 87 studente vir uitnemende prestasies
Die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteraand (11 Oktober) 87 studente wat presteer het in areas wat wissel van die akademie tot ko-kurrikulêr vlak by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Prof Wim de...
Stellenbosch University
US en Brandvlei-tronk vennootskap bewerkstellig samewerkende onderwys as die 'praktyk van vryheid'
Die Ubuntu Learning Community (ULC) is ʼn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD). Dit bevorder hoëronderwys-geleenthede vir US- en Unisa-studente in Brandvlei-tronk in...
Stellenbosch University
Oasis bevorder uitnemendheid en sukses
As deel van ʼn omvattende inisiatief wat Suid-Afrikaanse leerders en studente op alle vlakke ondersteun – van programme vir die vroeë kinderjare tot nagraadse studies – het die Kaapstad-gebaseerde Oasis Crescent Fund Trust hul verbintenis...
Stellenbosch University
US-dosent passievol oor kurrikulum-ontwikkeling
“Uhuru" beteken bevryding in kiSwahili. Dit is ook 'n gepaste naam vir dr Uhuru Phalafala, wat 'n sleutelrol speel in die bevryding van jong studente se denke aan die Universiteit Stellenbosch (US). Op die ouderdom van slegs 34 jaar het dr...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Dr Christine Steenkamp
In die laat negentigerjare het dr Christine Steenkamp fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) begin studeer en nooit kon dink dat sy ʼn dekade later as ʼn baanbreker op die gebied van laser-spektroskopie beskou sou word nie. Steenkamp, ʼn...