7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fisiese uitdagings stuit nie fisioterapeut
Liesl James het altyd daarvan gedroom om 'n fisioterapeut te word. “Ek wou fisioterapie studeer solank as wat ek kan onthou," vertel sy. Haar droom het egter onder ongewone omstandighede ontstaan. Liesl is met linkerkantste hemiplegiese...
Stellenbosch University
Ervare aktivis gaan US se Afrikasentrum vir MIV/vigsbestuur lei
Toe sy in 2001 as MIV-positief gediagnoseer is, het Vuyiseka Dubula-Majola (39) gedink sy sal binne ’n paar maande sterf. Vandag – amper 17 jaar later – is sy die nuwe direkteur van Universiteit Stellenbosch se Afrikasentrum vir MIV...
Stellenbosch University
Rol van die dermkanaalmikrobioom in posttraumatiese stresversteuring
Die bakterieë in jou dermkanaal kan leidrade bied oor of jy posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ná ʼn traumatiese gebeurtenis sal ontwikkel. PTSV is ʼn ernstige psigiatriese versteuring wat kan ontwikkel nadat iemand ʼn lewensbedreigende...
Stellenbosch University
Verwelkoming van studente aan die Militêre Akademie op Saldanha
Die Militêre Akademie op Saldanha het Woensdagmiddag met trots en grasie 253 studente, waarvan 95 nuwelinge is, in die graadprogram van 2018, wat deur die Departement van Verdediging (DvV) en die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Liggaamsoefening ook goed vir die brein
Ons weet goed hoeveel voordele oefening vir jou fisiese gesondheid inhou – dit hou jou gewig in toom, verminder jou risiko vir hartsiekte en tipe 2-diabetes, en bied selfs beskerming teen party tipes kanker. Nuwe wetenskaplike bewyse kom...
Stellenbosch University
Departement aan die “voorpunt van akademiese evolusie” in genetika
Navorsers verbonde aan die Fakulteit van AgriWetenskappe help baan die weg vir genetiese navorsing en die toekomstige toepassings daarvan, plaaslik én internasionaal. Dit is die siening van Willem Botes wat onlangs (4 Mei) ’n gedenklesing...
Stellenbosch University
Leierskapsontwikkeling: US en Discovery span saam
Ongeveer 60 bestuurders gaan jaarliks opgelei word om professionele leierskap te voorsien by primêre gesondheidsorgklinieke in Mpumalanga en die Noord-Kaap as deel van ’n nuwe program wat in die Departement Verpleeg- en Verloskunde aan die...
Stellenbosch University
Projek Zero-befondsing help Matie-drome verwerklik
Vir baie voornemende universiteitstudente en hul ouers is die las van studiegeld iets wat hulle snags wakker hou. Gelukkig kan 'n hele aantal studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
BSc Aardwetenskap-student kry graad ná baie swaarkry
Nadat hy vir baie jare moes toesien hoe sy enkelma sukkel om hom en sy vier sibbe te onderhou, het Andile Mkandla (24) van die Strand die skool verlaat nadat hy Graad 10 voltooi het. Hy het toe by konstruksiemaatskappye en die gemeenskap...
Stellenbosch University
Huistaks voorgestel om SA rykes te tap
Die volgende artikel deur Francois Williams is op 2 Mei 2019 in Die Burger (bl.13) gepubliseer: 'n Nasionale eiendomsbelasting as 'n vorm van belasting op rykes word voorgestel in 'n nuwe akademiese artikel wat die Raad op...