7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Woolard ondersoek ongelykheid in inkomste in haar intreerede
Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het haar intreerede met die titel Mind the gap: Income inequality in post-apartheid South Africa, op 7 Augustus 2019 gelewer. Prof Woolard, wat ook 'n...
Stellenbosch University
Wat en hoeveel moet ons daagliks drink?
Behoorlike hidrasie is noodsaaklik vir goeie gesondheid en welsyn. Swak hidrasie kan ʼn mens se gemoed, konsentrasie en prestasie nadelig raak en is onlangs ook met ʼn hoër risiko vir chroniese siektes verbind. Die Voedingsinligtingsentrum...
Stellenbosch University
Sukses van ‘emmerbrigades’ in brande hang af van waterdrukking
Inwoners van informele nedersettings moet dikwels noodgedwonge die emmerbrigade-tegniek (die aangee van emmers water van een persoon na die volgende) gebruik om brande in plakkershutte te smoor. Brande ontwikkel so vinnig dat selfs as daar...
Stellenbosch University
Winterskool bevorder sosiale wetenskap in die digitale era
Watter faktore maak 'n politieke beweging suksesvol? Kan internetsoektogte patrone van ekonomiese ongelykheid openbaar? Beïnvloed bots ons verkiesing? Vir sosiale wetenskaplikes het die oorvloed van data wat in sosiale netwerke, nuusmedia...
Stellenbosch University
R45 Food Sock Meals Now Available at Maties Coffee Hub
Students at Stellenbosch University now have access to nutritious, easy-to-prepare Food Sock meals, available at Maties Coffee Hub in the Matie Shop at the Neelsie. The R45 meal kit serves up to four people, offering students an affordable...
Maties Sport
Leer meer oor Maties Onderwaterklub
Die Maties Onderwaterklub (MUC) is 'n amptelike Maties Ontspanningsport- en gelisensieerde 5-ster PADI-duiksentrum. Die MUC streef daarna om 'n verantwoordelike, bekwame en omgewingsbewuste gemeenskap van duikers binne die Universiteit...
Stellenbosch University
Kaapstad se planne vir wat na "Day Zero" gebeur, sal net nie werk nie. Hier is hoekom
Artikel in afrikaans volg binnekort ........................................................................................................................................ The world is watching Cape Town, counting down to Day Zero. This...
Stellenbosch University
Ingenieurswese-studente raap tweede plek by internasionale kompetisie op
'n Span van Suid-Afrikaanse rekenaarwetenskap- en ingenieurswese-studente het tweede plek behaal by die 2017 Internasionale Studente Kluster-kompetisie , wat in Junie in Frankfurt, Duitsland, gehou is. Philip Goosen en Lydia de Lange van...
Stellenbosch University
Die US Woordfees 2018 se waterbesparingsplan
Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie 'n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar 'n Woordfees aan te bied...
Stellenbosch University
Van Stellenbosch na Japan: 'n Eerste-generasie Student se Reis van Vrede, Moed en Globale Leer
In 'n wêreld waar baie van ons sukkel om ons plek te vind, het Buhlebenkosi Nombewu, 'n finalejaar BSc-student in Menslike Lewenswetenskappe met Sielkunde, 'n reis begin wat oor grense en kulture strek. Gedryf deur haar passie vir anime en...