7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studie
Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis. In ʼn nuwe studie deur navorsers van die Departement Siviele Ingenieurswese en die...
Stellenbosch University
Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 26 September 2024 sy intreerede gelewer. Die titel was “Die wêreld is...
Stellenbosch University
Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 26 September 2024 sy intreerede gelewer. Die titel was “Die wêreld is...
Stellenbosch University
US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer
Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit Stellenbosch te gradueer nie. Die student, wat van Tiyani, 'n dorpie in Limpopo...
Stellenbosch University
Kampioene op én van die veld af
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vanjaar merkwaardige sukses behaal. Hulle het in nasionale en internasionale sport uitgeblink en terselfdertyd uitstaande...
Stellenbosch University
Ons vier Pieter Wever’s se nalatenskap van veertig jaar by die US
Pieter Wever het in 1984 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as deel van die Afdeling Finansies. Dit was die begin was van 'n veertigjarige nalatenskap wat ons vanjaar met sy aftrede vier. Die US het destyds 'n voertuigpoel...
Stellenbosch University
Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik
Hoewel daar 'n effense dog betekenisvolle positiewe verband bestaan tussen angs en depressie by adolessente en die tyd wat hulle op sosiale media spandeer, asook hulle deelname op verskillende platforms, is dit steeds onduidelik of sosiale...
Stellenbosch University
Politieke kwessies bepaal gesondheidsuitkomste – Prof Pieter Fourie
Prof Pieter Fourie van die Departement Politieke Wetenskappe in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op Dinsdag, 12 November 2024 gelewer. Die titel van sy lesing was “Die leuen...
Stellenbosch University
Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde
Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 10 Junie 2025 sy intreerede gelewer...
Stellenbosch University
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese Koorspele en Grand Prix of Nations 2025-kompetisie in...