7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof. Patterton lei bioinformatika-inisiatief by die US
Prof. Hugh Patterton is aangestel as die hoof en koördineerder van die nuwe bioinformatika-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus. Bioinformatika is 'n interdissiplinêre studieveld wat metodes en sagtewarehulpmiddels...
Stellenbosch University
TygerMaties is blink sterre
Tygerberg-studente het erkenning ontvang as uitblinkers op ʼn verskeidenheid gebiede tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie wat op Donderdag, 13 Oktober gehou is. Hierdie...
Stellenbosch University
Jonges wys hul navorsingsvaardighede by Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes
Op 25 en 26 Augustus was die Stellenbosse stadsaal 'n miernes van bedrywighede toe 276 leerders van 24 verskillende skole 217 navorsingsprojekte by die Stellenbosch streekskompetisie van Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes uitgestal het...
Stellenbosch University
US maak aanstellings in sleutelposisies
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar verskeie senior aanstellings gemaak. Benewens twee nuwe visierektore, is vier aanstellings ook in sleutelposisies gemaak. Prof Hester Klopper is aangestel as Viserektor: Strategiese Inisiatiewe...
Stellenbosch University
Departement Afrikaans en Nederlands lei Simposium in Wellington
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied die naweek ʼn Simposium aan by die Tuin van Digters by die Breytenbach-sentrum. Vrydag trek amper die hele Departement op Wellington toe waar meeste van die dosente...
Stellenbosch University
“Gatherings in Biosemiotics” bied unieke platform vir samekoms van bioloë en sosiale wetenskaplikes
Die 24ste “Gatherings in Biosemiotics" is onlangs by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, Suid-Afrika aangebied – die eerste keer dat hierdie vergadering in Afrika gehou is en slegs die vierde buite Europa. Biosemiotika is 'n...
Stellenbosch University
Rudolph help ander om sukses te behaal
Rudolph du Toit, stigter en besturende direkteur van die werwingsmaatskappy, ARVO, was eens op 'n tyd ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde, roeping en doel daarin om 'n platform vir mense te skep om te groei en na meer te...
Stellenbosch University
Sentrum vir Studentelewe en Leer rus studente toe met vaardighede vir 'n inklusiewe verwelkoming
Die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) het sy jaarlikse opleidingsessies vir nuutverkose leiers afgeskop deur te fokus op die skep van 'n Grondwetlike Verwelkoming, en om studente toe te rus met die kennis en vaardighede om 'n...
Stellenbosch University
Gesogte internasionale toekenning wag op US se prof Marena Manley in Rome
Prof Marena Manley, van die Universiteit Stellenbosch se Departement Voedselwetenskap, is deur die Internasionale Raad vir Naby-infrarooi-spektroskopie (ICNIRS) as die 2025-ontvanger van die gesogte Tomas Hirschfeld-toekenning (THA)...
Stellenbosch University
Is jy gereed vir Maties-skenkingsdag?
Het jy al jou bydrae gemaak? Die boodskap gedeel? Ander aangemoedig om betrokke te raak? Ons jaarlikse #It'sGivingMaties-veldtog is in volle swang, en ons maak staat op JOU om ons oor die wenstreep te help. Die veldtog duur tot 16 April...