7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Oogsorg in landelike gebiede verbeter met innoverende selfoontegnologie
"Gesondheidsorg word toenemend duurder en daar is ʼn vraag na doeltreffender gesondheidstelsels wat op ʼn beter standaard is." Dít is die mening van dr William Mapham, ʼn kliniese assistent by die Afdeling Oogheelkunde aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Studente bespreek verkragtingskultuur
Nagenoeg 300 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 29 Maart 2016 oor die etensuur op die Rooiplein bymekaargekom om verkragtingskultuur te bespreek. ʼn Memorandum met eise is ook aan bestuursverteenwoordigers oorhandig...
Stellenbosch University
Maties Basketbal skud vere reg vir belangrike wedstryde
Dinge het beduidend vir die Maties Basketbal-klub verander sedert dit onlangs as een van die hoëprestasiesportkodes by die Universiteit Stellenbosch (US) aangewys is. Onder leiding van die nuwe hoofafrigter Zarko Krkeljas (mansspan) en...
Stellenbosch University
Vroue weier om te swyg oor verkragtingskultuur
Vroue is moeg daarvan om vir verkragting geblameer te word en weier om langer hieroor stil te bly, skryf prof Amanda Gouws van die Departement Politieke Wetenskap in haar gereelde rubriek in Die Burger op Dinsdag (3 Mei 2016). Lees die...
Stellenbosch University
Vroedvroue speel ʼn belangrike rol in moeder- en kindergesondheid
Vroedvroue in die Wes-Kaap het hulle rol in gesondheidsorg van moeders en babas gevier tydens ʼn geleentheid wat op 3 Mei by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied is. Die...
Stellenbosch University
"Fokus eers op lees met begrip" – verslae
Die oorkoepelende doel van die Departement van Basiese Onderwys moet wees dat elke Suid-Afrikaanse kind teen die einde van graad 3 geleer het om met begrip te lees. Dit is die kernboodskap van twee verslae wat Dinsdag (24 Mei) deur ReSEP...
Stellenbosch University
Gesogte beurse ʼn hupstoot vir kliniese navorsing
Kliniese navorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn hupstoot ontvang toe drr Charles Kyriakakis, Jen Holness en Leigh van den Heuvel elk ʼn vierjaarlange beurs deur...
Stellenbosch University
Studente baat by opstelkompetisie
As deel van breër samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die globale batebestuursmaatskappy Schroders het tien studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ná hul deelname aan 'n opstelkompetisie met R20 000 elk...
Stellenbosch University
Inheemse kos kan bydra tot voedselsekerheid
Inheemse kos kan ʼn bydrae lewer tot voedselsekerheid, die uitwissing van hongerte en armoede, asook die voorkoming van siektes in Afrika. Só het prof Xikombiso Mbhenyane van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Gratis hoër onderwys kan uitnemendheid by universiteite skaad
Suid-Afrikaanse universiteite se bydrae tot globale kennisproduksie kan afneem indien daar nou toegegee word aan die oproep tot gratis hoër onderwys vir almal. Só het gesê dr Phil Mjwara, Direkteur-generaal van die Departement van Wetenskap...