7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Spesiale mense om studente se spesiale behoeftes te akkommodeer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se administratiewe en ondersteuningseenhede is bekend vir hulle professionaliteit, doeltreffendheid en uitstekende dienslewering. Vir my en my liefste dogters met neuro-ontwikkelingsbehoeftes staan een...
Stellenbosch University
Fakkeldraer vir vroueatlete gee die toon aan by Maties Sport
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
#USVroue: Top mediese navorser ’n kampvegter vir moeder- en kindergesondheid
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Dr Liela Groenewald
As die naam Liela Groenewald ʼn klokkie lui, kan dit dalk wees omdat jy haar al by ʼn musiekfees sien optree het of een van haar roerende liedjies oor die radio gehoor het. Haar liefde vir musiek het nie getaan nie, maar dr Groenewald speel...
Stellenbosch University
Verbind aan Afrika: Prof Delia Haynes blink uit met kristalle
Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika” en op 25 Mei vier ons Afrika-dag saam met die res van die wêreld. Die US het oor die afgelope dekades verhoudings met talle ander Afrika-lande...
Stellenbosch University
Verbind aan Afrika: Prof Ben Sebitosi neem die voortou
Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei vier ons Afrikadag saam met die res van die wêreld. Afrikadag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die Organisasie...
Stellenbosch University
Omvattende steun by US lei tot studentesukses
Hierdie meningsartikel is op 27 November 2021 deur Netwerk24 gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe aanlyn, of lees die volledige teks hieronder. Eerstejaarstudente aan die Universiteit Stellenbosch geniet omvattende taal- en ander...
Stellenbosch University
Genootskap bevorder bewysgebaseerde riglyne vir pasgeborene- en kindergesondheid
Die Europese en Ontwikkelende Lande Kliniese Proewe Vennootskap (European and Developing Countries Clinical Trials Partnership, oftewel EDCTP) het befondsing van meer as €3 miljoen oor ʼn tydperk van drie jaar (2022-2025) toegeken aan ʼn...
Stellenbosch University
Dr Ronita Mahilall wil aandag vestig op palliatiewe en spirituele sorgdienste
Toe dr Ronita Mahilall, hoof-uitvoerende beampte van St Luke's-gekombineerde hospies in Kaapstad, haar geliefde man en seun 14 jaar gelede verloor het, het sy antwoorde op haar vrae oor die lewe, die dood en wat ná die dood gebeur, gesoek...
Stellenbosch University
In ‘n Klass van sy eie: Aiden oorkom etlike uitdagings en terugslae
Die eerste wat jou van Aiden Klass opval, is dat hy baie lank is. Die tweede eienskap wat jy opmerk is sy pragtige, diep stem en perfekte uitspraak. Wat jy nie in sy imposante uiterlike kan sien nie, is dat die talentvolle sielkunde- en...