7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ʼn Nalatenskap van leierskap en groei
Toe mnr Eben Mouton in Februarie 2004 by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangesluit het, het hy ʼn rol beklee wat nog nie voorheen bestaan het nie. As die Fakulteit se eerste...
Stellenbosch University
Sosiale impak: US Regskliniek bied gemeenskappe regskundige reddingsboei
In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat ʼn betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
Stellenbosch University
US verklaar 2020 as Jaar vir Persone met Gestremdheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verklaar dat 2020 die jaar sal wees waarin transformasie aangevoor sal word met 'n spesifieke fokus op die insluiting van gestremdheid. Ter viering van die Internasionale Dag vir Persone met...
Stellenbosch University
Maties bly verbind tot inklusiewe meertaligheid
In 'n meningsartikel op Netwerk24 sê prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, dat daar weer baie oor taal gesê en geskryf word – in die besonder Afrikaans – by die US. Hy vra of daar werklik ʼn probleem is en of dit opportunisme vir...
Stellenbosch University
Sportgebaseerde programme geen ‘wonderkuur’ vir maatskaplike probleme nie
Sportgebaseerde programme moet ook op deelnemers se individuele- en omgewingsomstandighede fokus ten einde probleme rakende gemeenskapsveiligheid, geweld en risikogedrag te help oplos. Só meen dr Christina Laurenzi en prof Mark Tomlinson...
Stellenbosch University
'n Doktorsgraad in kaas-maak
Boere wat beskik oor 'n paar melkkoeie en genoeg spasie kan vir ongeveer R24 000 hul eie kleinskaalse, handgemaakte kaasbedryf begin. So reken dr Faith Nyamakwere van die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
E-leer is hier om te bly
Die onderstaande meningsartikel is op 29 April in Die Burger en Beeld gepubliseer. Klik hier vir die aanlyn weergawe (slegs vir intekenare), of lees die volledige teks hieronder (tydverwysings aangepas). * * * Die begin van 'n nuwe era...
Stellenbosch University
Ons sal sáám ʼn post-COVID-19-wêreld moet bou
Ons sal saam ʼn beter, meer gebalanseerde en meer deernisvolle wêreld moet bou wanneer die COVID-19-pandemie verby is, skryf prof Arnold Smit van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool in ʼn meningsartikel vir Fin 24 (16 Junie). Lees die...
Stellenbosch University
Beskerming van pasgeborenes en hul moeders teen COVID-19 uiters belangrik
Pasgeborenes, hul moeders en die hospitaalpersoneel wat na hulle omsien is uiters kwetsbaar vir Covid-19 en daarom moet beleide en sisteme in plek gestel word om hulle te beskerm, skryf proff Angela Dramowski and Adrie Bekker van die...
Stellenbosch University
ChatGPT bied geleenthede om tradisionele manier van assessering te vernuwe
In ʼn onlangse artikel vir die Daily Maverick het prof Michael le Cordeur, visedekaan: Onderrig en Leer in die Fakulteit Opvoedkunde, verduidelik dat kunsmatige intelligensies soos ChatGPT talle uitdagings het, maar ook geleenthede bied om...