7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Beleggings in volhoubare ontwikkelingsdoelwitte noodsaaklik vir maatskaplike geregtigheid
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat beleggings in die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte...
Stellenbosch University
Internasionale Moedertaaldag: Inheemse tale moet bevorder word
Internasionale Moedertaaldag is op Maandag 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudie) dat ons meer moet doen om ons inheemse tale te bevorder sodat hulle in...
Stellenbosch University
Wêreldonderwyserdag: Onderwysers behoort leerders hoop te gee
Dinsdag (5 Oktober) was Wêreldonderwyserdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf prof Nuraan Davids (Departement Opvoedingsbeleidstudie) dat ons onderwysers benodig wat met sensitief en omgee onderrig, en leerders help om hoopvol...
Stellenbosch University
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind het. Dr Rhoda Malgas en Kyle le Roux was twee van die drie aanbieders wat elk 'n ten...
Stellenbosch University
US Museum verower toekenning vir bevordering van meertaligheid
Die Universiteit Stellenbosch Museum het pas die 2022 Nasionale PanSALB (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) se Toekenning vir Meertaligheid ontvang vir die gebruik en bevordering van meertaligheid by 'n hoëronderwysinrigting. Die US Museum het...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Monica du Toit
Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n vervelige oomblik by die werk gehad nie. Hierdie US-alumna is die ResEd-koördineerder...
Stellenbosch University
Wêreldnatuur-bewaringsdag: Bevorder volhou-baarheid en veerkragtigheid van natuurlike hulpbronne.
Wêreldnatuurbewaringsdag word jaarliks op 28 Julie gevier word. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Ancois de Villiers, ʼn PhD-student in die Departement Bewaringsekologie en Entomologie, dat ons die volhoubaarheid en veerkragtigheid van...
Stellenbosch University
Besluit oor uitstel van eksamens
Eksamenuitstelbesluit het gevolg op versoek van verenigde studenteleierskapstrukture en is deur fakulteite ondersteun Die besluit deur die Universiteit Stellenbosch (US) om eksamens met 'n week uit te stel, het gevolg op 'n ongekende...
Stellenbosch University
US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid
Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20 Mei 2022 gehou is – getuig van die US se toewyding om die navorsingskundigheid van...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Bantubonke Louw
Bantubonke Louw is 'n groot kampvegter vir onderwystransformasie en is gedurig op soek na maniere om die onderwysstelsel te help verbeter. Sy rolle as programbestuurder vir semestermobiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal...