7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
TB-navorser ontvang gesogte genootskap van EDCTP
Dr Suventha Moodley, 'n TB-navorser aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het onlangs ʼn drie jaar lange Loopbaanontwikkelingsgenootskap van die Europese- en Ontwikkelende- Lande Kliniese Proewe Vennootskap (oftewel...
Stellenbosch University
Globale klimaatsverandering-ambassadeurs van US by COP27
Temperature het sedert die pre-industriële tydperk met 1,1 °C gestyg en daar is nou onteenseglike bewyse dat dit deur mense veroorsaak word. Terwyl die uitwerking van klimaatsverandering regoor die planeet gevoel kan word, vergader party...
Stellenbosch University
Sielkunde student oorkom angs en behaal Meestersgraad
Toe Michaela Chloë Moodley op Maandag, 5 Desember gegradueer het, was dit die hoogtepunt van agt jaar van harde werk waartydens sy talle moeilike uitdagings getrotseer het, veral wat haar geestesgesondheid betref. “Dit was ʼn lang, moeilike...
Stellenbosch University
Navorsing wil einde-van-lewe-versorging vir pasiënte en hul gesinne verbeter
Noodgevalle-eenhede van hospitale wêreldwyd word oorstroom deur pasiënte wat palliatiewe of einde-van-lewe-versorging nodig het. Dieselfde geld Suid-Afrika, waar stygende koerse van kanker, hipertensie, diabetes, MIV en tuberkulose (TB)...
Stellenbosch University
Ons moet nie anderpad kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word nie
Die jaarlikse veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders vind vanaf 25 November tot 10 Desemeber plaas. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Juliana Claassens (Ou en Nuwe Testament) dat ons nie langer kan...
Stellenbosch University
Desember-gradeplegtighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek, wat van 5–9 Desember duur, 5 505 kwalifikasies verleen. Gradeweek is 'n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender, en 13 plegtighede sal van 5 tot 9 Desember by...
Stellenbosch University
Maties kraai eerste keer koning in Varsity-kriekettoernooi
Maties se manskrieketspan het onlangs vir die eerste keer in die Varsity-kriekettoernooi koning gekraai. Ons het met Lehan Botha, die spankaptein, oor hul suksesresep gesels en oor wat die oorwinning vir die span beteken: “Verligting...
Stellenbosch University
Meer as 9 000 boomspesies wag om ontdek te word
'n Nuwe studie het bevind dat die totale aantal bekende boomspesies op aarde 73 274 beloop, met 'n bykomende 9 186 wat nog onbekend aan ons is. Na raming kom 40% van hierdie onbekende spesies in Suid-Amerika voor. Hierdie nuwe globale...
Stellenbosch University
Topklasmatrieks stroom na Maties
Verskeie leerders van oor die hele Suid-Afrika wat in 2021 in matriek uitgeblink het, het die Universiteit Stellenbosch (US) as hulle voorkeurinstelling vir verdere studie vanjaar gekies. Onder diegene wat Maties word, is Chané Nel, die...
Stellenbosch University
Covid-19 het ons epidemiese gereedheid tot die uiterste toe beproef
Covid-19 het ons vermoë om infeksiesiektes te hanteer tot die uiterste toe beproef. 'n Roetine-infrastruktuur, opgeleide personeel, voortgesette navorsing, en samewerking tussen verskillende sektore kan ons help voorberei vir toekomstige...