7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontluikende vrouewetenskaplikes ontvang L'Oréal-UNESCO-beurstoekennings
Twee ontluikende vrouewetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het onlangs navorsingbeurse ontvang as deel van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science se Suid-Afrikaanse nasionale jongtalentprogram. Dr Rouxjeane Venter en PhD...
Stellenbosch University
Afdeling se internasionale akkreditasie 'n hupstoot vir nefrologie in Afrika
Die Afdeling Nefrologie het akkreditasie van die Internasionale Vereniging vir Nefrologie (International Society of Nephrology, oftwel, die ISN) ontvang as 'n Streeks- opleidingsentrum (Regional Training Centre, oftwel RTC). Die Afdeling...
Stellenbosch University
Grand Challenges Africa-toekenning help Mashabela in sy soektog vir TB-behandeling
Dr Gabriel Mashabela, 'n spesialiswetenskaplike van die SAMNR Sentrum vir TB-navorsing, het onlangs 'n Grand Challenges Africa-toekenning ontvang van die Alliance for Accelerating Excellence in Science in Africa (AESA). Hierdie toekenning...
Stellenbosch University
Dekoloniseer chirurgie vir beter toegang tot chirurgiese sorg – prof Kathryn Chu
“Ons moet chirurgie dekoloniseer en dit demistifiseer deur te erken dat dit slegs een onderafdeling in die bereiking van gesondheid en welwees is. 'n Heroorweging van globale chirurgie kan aan miljarde mense – hoofsaaklik in lae- en...
Stellenbosch University
US vereer eerstejaar-toppresteerders en hul inspirerende dosente
Die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vir eerstejaarspresteerders wat onlangs by STIAS gehou is, was 'n sprankelende byeenkoms wat deur topstudente, dosente, dekane en visedekane bygewoon is. Die doel van...
Stellenbosch University
Alumna maak betekenisvolle bydrae tot #Move4Food
Marilet Daniel, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), het haar tuisdorp Rawsonville met trots verteenwoordig toe sy onlangs die Berlynse Marathon 2023 voltooi het. Sy het nie net 'n item op haar emmerskoplys afgetik nie, maar...
Stellenbosch University
Nuwe rotskunswerk by US se Tygerberg-kampus 'n simbool van diversiteit en verandering
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag 'n betekenisvolle nuwe kunsinstallasie by die ingang van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Kliniese Gebou op die Tygerberg-kampus onthul. Die imposante kunswerk, wat...
Stellenbosch University
Mediese student wen top prys in Koran-kompetisie
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Qari* Hafiz** Muhammed Sheik, ʼn vierdejaar- mediese student aan die...
Stellenbosch University
FGGW-chirurg ontvang gesamentlike PhD van US en Karolinska Universiteit in Swede
Dr Jeanne Lubbe, wat verbonde is aan die Afdeling Chirurgie van die Universiteit Stellenbosch (US), het pas 'n gesamentlike doktorsgraad van die US en die Karolinska Universiteit in Swede ontvang. Sy het haar PhD-dissertasie – getiteld...
Stellenbosch University
US ontvang CIMA-toekennings
Die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het verskeie prestasietoekennings vir uitnemendheid ontvang tydens die tweede virtuele toekenningsgeleentheid van die Instituut vir Geoktrooieerde Bestuursrekenmeesters (CIMA) op...