7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-geoloog vereer vir leeftydbydrae tot geologiese wetenskap
Prof Alex Kisters, 'n strukturele geoloog in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is 2021 se ontvanger van die gesogte Draper Gedenkmedalje, die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika (GSSA) se hoogste...
Stellenbosch University
Besighede het rol te speel in verligting van maatskaplike spanning en konflik
Besighede is geneig om wen- en verloorgroepe in verdeelde gemeenskappe te verskans en sodoende wrywing tussen groepe, spanning, konflik en maatskaplike inkohesie te laat toeneem. Só het prof Brian Ganson van die Universiteit van...
Stellenbosch University
SciMathUS vervul kernrol in Timothy se sukses
Timothy Juries is goed op dreef om homself in die dierewetenskapsektor te vestig nadat die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program hom 'n tweede kans op hoëronderwysstudie gebied het. Die SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram...
Stellenbosch University
Nuwe SSA-entiteite moedig Afrikasamewerking aan
“Inspireer Afrikasamewerking". Dís waarna US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) dié jaar sal streef. Die Sentrum het dié leuse teen die einde van Januarie by sy jaarlikse strategiese beplanning gekies. Die SSA sal sy...
Stellenbosch University
Wêreld TB-dag: Ons moet die gaping tussen beleid en praktyk vir kinders en adolessente met TB in SA vernou
Donderdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf drr Karen du Preez & Marieke van der Zalm (Desmond Tutu TB-sentrum/Departement Pediatrie en Kindergesondheid ) dat ons dringend prioriteite moet...
Stellenbosch University
‘Mislukking van SA se grondwetlike transformatiewe agenda nie regbank se skuld nie’ – regter Dunstan Mlambo
Dit sal verkeerd wees om ons howe en regters vir die gebrek aan maatskaplike en ekonomiese transformasie in Suid-Afrika te blameer. Dít was een van die sienings van die Gautengse regterpresident, Dunstan Mlambo, wat Donderdag, 24 Maart 2022...
Stellenbosch University
Belowende kitaarspeler vang graad ná vele laat nagte
Om 'n suksesvolle musiekloopbaan en jou studie vir 'n meestersgraad in ingenieurswese gelyk te hanteer, verg fyn voetwerk.Maar vandeesweek het Roelof van der Merwe, 'n lid van die bekroonde folk-akoestiese musiekgroep, Van Der Aven, bewys...
Stellenbosch University
“Groot Bedanking”-tendens nie so gewild in SA want werk is skaars
Sondag 1 Mei was Werkersdag. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian skryf prof Dieter von Fintel (Departement Ekonomie) dat die “Groot Bedanking"-tendens ná die grendeltyd nie so gewild was in Suid-Afrika nie omdat werkers eenvoudig nie...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Dannica Pedro
Dannica Pedro is deel van 'n innoverende span wat toegewyd werk om 'n omgewingsvolhoubare Universiteit Stellenbosch (US) te verseker. Sy is die omgewingsvolhoubaarheidskoördineerder vir ons universiteit se verskillende kampusse en werk...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Larona Matee
Larona Matee se werk by die Eenheid vir Gelykwaardigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) draai om empatie, prosedurele billikheid en vertroulikheid. Dié gekwalifiseerde maatskaplike werker is 'n gevallebeampte wat klagtes van...