7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek
Die SARS-CoV-2-virus genaamd COVID-19 het die wêreld sedert Desember 2019 verlam, en dit was die wetenskaplike gemeenskap wat gereageer het met behandelingsplanne en versnelde entstofontwikkeling om hierdie infeksie te behandel en te...
Stellenbosch University
SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans
As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat tweede kanse soms twee keer aan dieselfde deur kan kom klop. Die SciMathUS...
Stellenbosch University
Doktorsgraad ondersoek voordele van gebruik van gewone taal
Wanneer jy gekonfronteer word met finansiële, mediese, regs- en openbare dokumente wat jou lewe raak, wil jy graag hê dit moet verstaanbaar en duidelik wees. Indien sulke dokumente in gewone taal geskryf word, sal dit soveel makliker wees...
Stellenbosch University
Oriënteringsessie oor sosiale impak
Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn oriënteringsessie vir nuwe personeellede aangebied. Die sessie het ʼn oorsig van die Universiteit Stellenbosch se strategie rakende sosiale impak en ondersteuningstrukture gegee, en aanbiedings is...
Stellenbosch University
Projek Zero-beurs 'beste verjaarsdaggeskenk ooit'
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy tweede kohort Projek Zero-beurshouers verwelkom. Toe William April verlede jaar op 27 Junie – sy 17de verjaarsdag – uitvind dat 'n Projek...
Stellenbosch University
Ses eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 5 779 kwalifikasies by 13 plegtighede gedurende sy Desember-gradeplegtigheidsweek toe. Die gradeplegtighede, wat ’n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender is...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Dannielle Kenny
As ʼn ekstrovert wetenskaplike en sosiale skakelingspraktiyn van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) kommunikeer Dannie Kenny ingewikkelde navorsingsonderwerpe behendig met ʼn breë gehoor. Maar sy is ook ʼn amateur...
Stellenbosch University
Giséle Lavita (25) oorkom teëspoed om een van US se jongste LLD-graduandi te word
Giséle Chloé Lavita laat nie toe dat omstandighede in haar pad staan nie. Sy het vandeesweek op die tenger ouderdom van 25 jaar met ’n doktorsgraad in die regte (LLD) van die Universiteit Stellenbosch (US) gegradueer – een van die jongste...
Stellenbosch University
Tegnologiese vooruitgang help in die stryd teen ontluikende infeksies
Die onlangse vooruitgang in diagnostika en die ontwikkeling van entstowwe sal noodsaaklik bly in die stryd teen huidige en toekomstige ontluikende aansteeklike siektes. Só meen prof Gert Uves van Zyl (Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens...
Stellenbosch University
Beter kos, voeding kan help in stryd teen nie-oordraagbare siektes
Die Afrikadag vir Voedsel- en Voedingsekerheid is op 30 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Matsepo Ramaboli van die Afrika-mikrobioominstituut dat stedelike Afrikane beter kos en voeding benodig om nie-oordraagbare...