7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe Viserektor: Leer en Onderrig gereed om studente vir akademiese jaar 2021 te verwelkom
Prof Deresh Ramjugernath het amptelik diens aanvaar as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig. In 'n onderhoud met die US se Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het prof Ramjugernath gesê hy is...
Stellenbosch University
US lewer eerste MSc-graadstudent in Bioinformatika
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het die instansie se eerste MSc-graadstudent in die nuwe vakgebied van Bioinformatika en Berekeningsbiologie opgelewer. Heléne Fouché sal haar graad, wat sy cum laude verwerf het...
Stellenbosch University
Gewilde gesondheidsberoepe onderwys-artikel slaan toekenning los
'n Artikel wat deur twee kollegas aan die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderwys (SGBO) in die Medical Education gepubliseer is, het aan hulle die Henry Walton-toekenning besorg. Dit beteken die betrokke artikel was só gewild dat dit in...
Stellenbosch University
Hupstoot vir innoverende benadering om tikmisbruik te bestry
Die fenomeen om fotoverhale te gebruik om aandag aan gesondheidskwessies te gee, is nog redelik nuut in Suid-Afrika en te danke aan 'n finansiële toekenning wat hy by die Afdeling vir Sosiale Impak by die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Matie-graduandi kan virtuele toekenning van kwalifikasies volg
3278 graduandi van die Universiteit Stellenbosch (US) sal hierdie Vrydag (3 April 2020) om 14:00 die geleentheid kry om 'n virtuele toekenning van hul kwalifikasies aanlyn te volg. Dit is nadat daar vroeer 'n besluit geneem is om die Maart...
Stellenbosch University
US versterk streeks- en nasionale transformasie vennootskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor het onlangs streeksvennootskappe met die Universiteit van Wes-Kaapland, die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT) en die Universiteit van Kaapstad (UK) versterk...
Stellenbosch University
Klop die hitte: kan die effek van klimaatsverandering op diere akkuraat voorspel word?
Dit is geen maklike taak om te voorspel hoe diere – van insekte tot visse – gaan reageer op klimaatsverandering, en in die besonder op uiterste temperature nie. Die gebrek aan kennis kniehalter ons vermoë om hierdie diere se kwesbaarheid...
Stellenbosch University
SBGS-personeel dien as riglyn metodologie-kenners vir die WGO se riglyn oor die uittering van kinders
Twee navorsers van die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) by die Universiteit Stellenbosch is betrokke by ʼn belangrike projek van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) om die globale riglyne vir die voorkoming en behandeling...
Stellenbosch University
Prof Corné Coetzee ontwikkel sagteware vir beter hantering van korrelagtige materiale in myn- en landbousektore
Prof Corné Coetzee van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Modellering van korrelagtige materiale: onderbroke en deurlopende benaderings...
Stellenbosch University
Afrigting en mentorskap dra by tot entrepreneuriese selfdoeltreffendheid
Die eerste fase van 'n studie wat daarop gemik is om tot beter entrepreneurskap en entrepreneuriese ontwikkelingspraktyk en -teorie by te dra, is tydens die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se onlangse navorsingsdagsimposium...