7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
M-tesis in belasting van US wen SAIPA-kompetisie
Frances Burger, 'n oudstudent van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, is onlangs aangewys as die wenner van die meestersgraadkategorie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA) se 2020...
Stellenbosch University
Konvokasieverkiesing: nog net 'n dag oor om te stem
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) het nog tyd tot net voor middernag op Maandag 7 Desember 2020 om vir drie lede van die uitvoerende komitee (UK) van die Konvokasie te stem. Die drie vakatures is vir die...
Stellenbosch University
Instituut vir Plantbiotegnologie – ’n Terugblik op 2020
Wanneer ons eendag na 2020 terugkyk, sal ons ons verwonder oor die distopiese werklikheid so reg uit 'n wetenskapfiksiefliek! Dit was 'n vreemde jaar met ontsaglike uitdagings wat ons moes aanpak en oorkom, en wat waarskynlik in 2021 sal...
Stellenbosch University
Soms het jy net iemand nodig om in jou te glo.
Soos meeste van ons studente se verhale, begin Mitch s'n met die dag wat hy sy martiekresultate ontvang het. Dit sou hom nie toelaat om sy drome na ta jaag – en gekies te word vir die studies van sy keuse aan die Universiteit van...
Stellenbosch University
US-dosent palm gesogte internasionale literêre prys in
Dr Alfred Schaffer, 'n dosent aan die Department Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs een van die jongste ontvangers ooit van die PC Hooft-prys, een van Nederland se mees gesogte...
Stellenbosch University
Kruger Trust vereer dr Elbie Adendorff
Dr Elbie Adendorff, 'n senior lektor in Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die heel eerste toekenning vanaf die Kruger Trust, spesifiek in die kategorie...
Stellenbosch University
Nuwe leersentrum vir studente by Swartland-hospitaal
Ná verskeie terugslae spog die Swartland-distrikshospitaal op Malmesbury uiteindelik met ʼn leersentrum vir voorgraadse sowel as nagraadse studente. En ook nie ʼn oomblik te vroeg nie. Weens die ontwrigting wat die Covid-19-pandemie...
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Mags Blackie
Dr Mags Blackie is gewoond daaraan om 'n wenner te wees. Dié senior dosent verbonde aan die departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe het deur die jare al verskeie...
Stellenbosch University
Bekendstelling van die Suid-Afrika-Nederland Kubersekuriteitskool – ʼn eerste in Suider-Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Haagse Sentrum vir Strategiese Studies (HCSS) het kragte saamgesnoer om Suid-Afrika se eerste Internasionale Kuberveiligheidskool van stapel te stuur. Hierdie inisiatief, aangevoer deur prof Bruce...
Stellenbosch University
Rekeningkundedosent ontvang US-onderriggenootskap
Dr Gretha Steenkamp, een van die topdosente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het onlangs 'n onderriggenootskap van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Die onderriggenootskap sal haar in staat stel om die Suid...