7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Does your heart skip a beat?
Sometimes it feels like one's heart skips a beat. If this only occurs very rarely, it's nothing to worry about. Your heart is not actually forgetting to beat - there is just a delay before the next beat. Other times, it can feel like your...
Stellenbosch University
COVID-19 verg kophou op ’n oorsese studente-uitruil
Baie Maties droom van 'n semesteruitruil oorsee. Dit bied immers 'n opwindende geleentheid om nuwe mense te ontmoet, verskillende wêrelddele te verken, jou in die plaaslike kultuur te verdiep en nuwe maniere van leer by jou...
Stellenbosch University
SAMEWERKING TUSSEN US-UITRUILSTUDENT EN SPAANSE STUDIELEIER DRA BY TOT WÊRELDWYE STREWE NA VOLHOUBARE ENERGIE
Die internasionalisering van hoër onderwys het die afgelope dekade in 'n formidabele werktuig vir verandering ontwikkel. Oorgrensonderwys behels lank nie meer net ontwikkelingsamewerking nie, maar bestaan deesdae uit impakryke vennootskappe...
Stellenbosch University
Matteus-evangelie hou lesse in oor vergifnis, versoening — Prof Marius Nel
Prof Marius Nel van die Departement Ou en Nuwe Testament in die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 24 Augustus 2023 sy intreerede gelewer. Dit was getiteld “Matteus, Jesus en die uitvinding van...
Stellenbosch University
Personeelmobiliteit te midde van die “nuwe normaal”
Nie 'n enkele faset van die hoër onderwys het die impak van die wêreldwye COVID-19-pandemie en die gevolglike landwye inperking en internasionale reisverbod vrygespring nie. Soos die meeste ander instellings ter wêreld, het die...
Stellenbosch University
Personeelwelwees gedurende COVID-19 en daarná
Met die voortslepende wêreldwye COVID-19-krisis sorg baie akademiese instellings, sowel plaaslik as internasionaal, dat hulle prioriteit gee aan personeellede en studente se welstand en geestesgesondheid. As deel van die Universiteit...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Meer lig op die voorplantingsgesondheid van Suid-Afrikaanse vroue
Die voorplantingsgesondheid en welstand van vroue is vir baie jare in talle gemeenskappe as 'n verbode onderwerp beskou. Dit het swak gesondheidsdienste vir moeders tot gevolg gehad, veral onder die mees gemarginaliseerde vroue in die...
Stellenbosch University
US verwelkom nuweling-eerstejaars op spesiale en onvergeetlike wyse
As deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot 'n suksesvolle akademiese projek en om volhoubaar te bly as een van die voorste hoëronderwysinrigtings, verwelkom die Universiteit vandeesweek sy nuweling-eerstejaarstudente...
Stellenbosch University
Nuwe Maties se akademiese reis begin amptelik
Duisende nuweling-eerstejaarstudente se akademiese reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek amptelik afgeskop. Die Universiteit het Donderdagaand sy jaarlikse Verwelkomingsgeleentheid gehou. Dit het die amptelike droom...
Stellenbosch University
Prof Jimmy Volmink ontvang hoogste eer van SAMNR
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US), met sy mees prestigeryke toekenning vir sy...