7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ultramoderne simulasie-eenheid bevorder gesondheidswetenskappe-onderrig by die US
ʼn Splinternuwe Simulasie- en Kliniese Vaardighede-eenheid (SKVE) met voorpunt-tegnologie is onlangs amptelik by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg-kampus in Kaapstad geopen. Hierdie ruim nuwe fasiliteit by die US se Fakulteit...
Stellenbosch University
Kundigheid en leierskap besorg prof Jordan top posisie by FUNDISA
Prof Portia Jordan, uitvoerende hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Verpleeg- en Verloskunde, is die nuwe raadsvoorsitter van die Forum vir Verpleegkundedekane aan Suid-Afrikaanse Universiteite (FUNDISA). Jordan het...
Stellenbosch University
Paneel bekyk mediaberiggewing oor pandemie
Deskundige paneellede het op 10 Mei 2021 sienings uitgeruil oor die media se beriggewing oor die COVID-krisis gedurende die jaarlikse Wêreldpersvryheidsdag-paneelgesprek van die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek. Die...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee
Chantel Coetzee het haar “droomwerk" losgeslaan toe sy haar as leier van inligting-en-kommunikasietegnologie- (IKT-)ontwerppraktyk by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit het. Met meer as 23 jaar se ondervinding op die gebied van...
Stellenbosch University
Internasionale erkenning vir US-fisioloog
Prof Kathy Myburgh, uitgelese professor en bekleër van die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in Integrale Skeletspier Fisiologie, Biologie en Biotegnologie by die Universiteit Stellenbosch, is onder 'n uitgesoekte groep fisioloë vanoor...
Stellenbosch University
‘SA moet verbind bly tot bevordering van menseregte’ – regter Pillay
Hoewel Suid-Afrika dikwels al 'n belangrike rol in verskeie dringende menseregtekwessies gespeel het, is sy deelname aan internasionale menseregtereg 'n bron tot kommer. Só het die Verenigde Nasies (VN) se voormalige Hoë Kommissaris vir...
Stellenbosch University
Nuwe nagraadse program lei strategiese menslikehulpbron- bestuurders op
Die Departement Bedryfsielkunde het aangekondig dat dié departement 'n nuwe nagraadse program in menslikehulpbronbestuur in Januarie 2021 van stapel gaan stuur. Die Nagraadse Diploma in Strategiese Menslikehulpbronbestuur is die eerste...
Stellenbosch University
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman
Nog 'n merkwaardige vrou wat verskeie groot mylpale behaal het, is Erika Hoffman. Sy het in 2000 by die US begin werk by IMSTUS wat in 2013 deel geword het van SUNCEP by Fakulteit Opvoedkunde. Sy het aan die einde van 2022 afgetree, maar...
Stellenbosch University
Top toekennings vir US chemici
Drie chemici van die Universiteit Stellenbosch is deur die Suid-Afrikaans Chemiese Instituut (SACI) vir hul bydraes tot navorsing, leer en onderrig in Suid-Afrika vereer. Prof Selwyn Mapolie is gekies tot 'n Genoot van die Instituut, die...
Stellenbosch University
Maties-ingenieurstudent wen SA Wiskunde Olimpiade
Ralph McDougall, 'n tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), was die algehele wenner van die negende Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, wat op 22 Augustus vir die eerste keer via 'n aanlyn...