7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Trilaterale leerstoel aan US-navorser toegeken
ˈn Toonaangewende navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, medeprofessor Josephine Kaviti Musango, het erkenning ontvang vir haar navorsing toe een van slegs twee Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Bemagtig jong vroue om visie vir ‘n VIGS-vrye generasie te bereik
“Ons sal nie MIV/Vigs in jong vroue en tiener meisies môre beëindig nie, maar dit moet deel van ons visie wees as ons ʼn VIGS-vrye generasie wil hê en hierdie siekte wil stopsit." Dit was die boodskap van professor Quarraisha Abdool Karim by...
Stellenbosch University
2019 US-hoogtepunte video – hoe vinnig kan prof Wim praat?
“ʼn Groot dankie aan almal wat gehelp het om die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe te neem in 2019, nog ʼn jaar van hoogtepunte vir ons," sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, in sy jaareind-videoboodskap aan personeellede...
Stellenbosch University
Prof Henry Mbaya se navorsing belig rol van Anglikaanse Kerk in SA
Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26 September 2023 gelewer. Die titel van sy lesing was “Plek, mag en die verlede...
Stellenbosch University
“Klip met die skilpadspore” se glorie na 58 jaar herstel
Amper 60 jaar nadat die “Klip met die skilpadspore" vanaf 'n plaas in die Sandveld verwyder is om in die voorportaal van die Kamer van Mynwese-gebou by die Universiteit Stellenbosch (US) uitgestal te word, het die familie onlangs die...
Stellenbosch University
US neem deel aan 8ste Internasionale Simposium oor Diensleer (ISSL 2021-22)
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 Junie 2021 met die Universiteite van Nicosia, Indianapolis en Indiana Campus Compact saamgewerk om die 8ste Internasionale Simposium oor Diensleer (ISSL 2021-22) virtueel aan te bied. Die tema...
Stellenbosch University
Implikasies van aangepaste COVID-risikovlak 4 vir US
Beste kollegas en studente Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand (27 Junie 2021) en die aankondiging van die aangepaste risikovlak 4 (van 28 Junie tot 11 Julie), het die Institusionele Komitee vir...
Stellenbosch University
Etiese, verantwoordbare leierskap nodig om disfunksionele munisipaliteite reg te ruk
Sal die regering se distriksontwikkelingsmodel genoeg wees om disfunksionele munisipaliteite reg te ruk? Dít is die vraag wat dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap probeer beantwoord het in ʼn meningsartikel vir Cape Times...
Stellenbosch University
COVID-19-inentings vir personeel ouer as 35
26 Julie 2021 Beste kollegas As belanghebbendes van Higher Health via die Universiteit Stellenbosch (US), het ons personeellede nou toegang tot die omvattende COVID-19-inentingstrategie vir die naskoolse onderwys-en-opleidingsektor, wat in...
Stellenbosch University
Frederik Van Zyl Slabbert-gedenklesing
Dennis Davis, 'n voormalige regter van die hooggeregshof, het Maandag (29 Maart 2021) die Frederik Van Zyl Slabbert- (FVZS-)erelesing gelewer ter viering van die tiende bestaansjaar van die Federik Van Zyl Slabbert Instituut in die...