7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Van Schalkwyk vereer vir uitnemendheid in onderrig en leer
ʼn Gesaghebbende nasionale prys is aan prof Susan van Schalkwyk toegeken vir die bydrae wat sy tot die veld van onderrig en leer in die hoëronderwys gelewer het. Van Schalkwyk, die direkteur van die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys...
Stellenbosch University
Allan Boesak bied nuwe insig oor vroue se rol in teologie
Die rol van vroue in die Bybel en teologiese onderrig was vir lank 'n voortgesette onderwerp van bespreking en debat tussen teoloë en die samelewing. Dít was een van die gevolgtrekkings van die internasionaal bekende teoloog en voormalige...
Stellenbosch University
Nuwe skuif en groei vir die US Taalsentrum
Nuwe geleenthede vir strategiese groei en bestendiging het aanleiding gegee tot die verhuising van bykans 'n derde van die personeel van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum na 'n nuwe en ruim perseel by Kleine Bosch, Banhoekweg 44...
Stellenbosch University
Ledemaat-rekonstruksie is dié ortopeet se passie
Prof Nando Ferreira se passie vir ledemaat-rekonstruksie kom in alle fasette van sy werk tot uiting. Ferreira (40) is sedert verlede jaar aan die Afdeling Ortopediese Chirurgie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van...
Stellenbosch University
Kubaans Opgeleide Mediese Dokters Gradeplegtigheid: 'Mandela en Castro sou trots op julle gewees het'
Altesame 57 graduandi van die Universiteit van Villa Clara in Kuba het vandag (17 Julie 2018) hul mediese grade ontvang by die 9de gradeplegtigheidseremonie van mediese dokters wat in Kuba opgelei is. Die geleentheid is deur die Nasionale...
Stellenbosch University
Internasionale vaktydskrif wy hele volume aan navorsing deur Afrikavakkundiges
'n Ganse volume van die Taiwan Journal of Democracy, wat internasionaal hoog aangeskryf staan en ook by die Suid-Afrikaanse Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geakkrediteer is, is onlangs aan die bevordering van Afrikavakkundiges se...
Stellenbosch University
Stewige hupstoot vir US-beursfondse
Amper R7 miljoen van die Moshal-beursstigting, R3,7 miljoen van Eskom en R1,8 miljoen van FNB… Dít is slegs 'n paar van die vele skenkings wat die Universiteit Stellenbosch se beursfondse in 2017 'n stewige hupstoot sal gee, tot voordeel...
Stellenbosch University
FGGW vier 25 jaar van vennootskappe met die Bishop Lavis-gemeenskap
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy 25 jaar-vennootskap met die gemeenskap van Bishop Lavis gevier met ʼn Gemeenskapsvennootskapsdag. Die geleentheid is aangebied...
Stellenbosch University
Ontmoet Militêre Akademie-wenner van Toekennings vir Voortreflike Onderrig
Lt. Col. André Pretorius glo hy kan meer leergeleenthede aan sy studente by die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied deur 'n praktiese benadering tot onderrig te volg en innoverende oplossings in die lesingkamer...
Stellenbosch University
Jou bydrae is ʼn 'baken van hoop'
Toe Paige Schimper se studieskuld dreig om nie net haar akademiese loopbaan, maar ook haar loopbaanvooruitsigte te ontspoor, sou sy nie kon dink dat 'n onbekende beursfonds van die Universiteit Stellenbosch (US) haar die tweede kans sou...