7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
THE VREDEFORT IMPACT ‘GLASSES’: STELLENBOSCH RESEARCHER TAKES A FRESH LOOK AT ROCKS FIRST STUDIED HERE
THE VREDEFORT IMPACT 'GLASSES': STELLENBOSCH RESEARCHER TAKES A FRESH LOOK AT ROCKS FIRST STUDIED HERE, A CENTURY AGO The venerable Professor S. J. Shand was one of the founders of Stellenbosch University and is considered the real founder...
Stellenbosch University
Innovators van Universiteit Stellenbosch blink uit by eerste Kaapstad Kamer van Koophandel Akademiese Innovasie-toekennings
Die Kaapstad Kamer van Koophandel en Nywerheid het verlede week sy eerste Akademiese Innovasie-toekennings gehou om die baanbrekers te vier wat ekonomiese groei in die Wes-Kaap aandryf. Die geleentheid, aangebied deur MTN Suid-Afrika in...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteit se CECO bekroon vir uitnemendheid in sakegeleenthede op SAACI 2024 se jaarlikse kongres
Die sentrale geleentheids- en konferensiekantoor (CECO) van die Universiteit Stellenbosch (US) is vereer met 'n toekenning vir uitnemendheid in sakegeleenthede van die Southern African Association for the Conference Industry (SAACI) 2024 op...
Stellenbosch University
Sjinees as Brug, Een Wêreld, Een Familie: Stellenbosch-studente blink uit by Internasionale Sjinese Taalkompetisie
Op 30 Mei 2025 het twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Taaraa Lakay en Ashiquah Norodien, hul talent en kulturele insig ten toon gestel tydens die Suid-Afrikaanse Afdelingseindronde van die 24ste “Chinese Bridge” Sjinese...
Stellenbosch University
Van Stellenbosch tot Bamberg – leierskap van die Global Global Network for Public Theology word oorhandig
Prof Wabel sal dien as voorsitter vir die volgende Global Network for Public Theology Konsultasie in 2019 in Bamberg. Dr Dion Forster, wat by Prof Nico Koopman waargeneem het as voorsitter, het die simbool van die GNPT, ‘n Indonesiese...
Stellenbosch University
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA)
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA) Akademiese vryheid moet omarm en verdedig word en nooit as vanselfsprekend aanvaar word nie. Dit was die konsensus wat Vrydag...
Stellenbosch University
Voorste wetenskaplikes op Stellenbosch byeen om lig te werp op kritieke behoefte aan TB-navorsing
Ons bevind ons in die middel van 'n “goue eeu" van pre-kliniese en kliniese tuberkulose- (TB-) navorsing wat, indien suksesvol, teen 2030 'n einde aan tuberkulose kan bring. Só sê dr Clifton E Barry III, hoof van die afdeling vir...
Stellenbosch University
Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur
Die Stad Kaapstad het onlangs onderskeidelik 'n 5-ster- en 3-ster-gradering aan die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse toegeken vir doeltreffende waterbestuur om die nakoming van die Instelling se...
Stellenbosch University
Groete en goeie wense vir 2022 vanaf die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch
Geagte US-kollegas en Studente, Die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch wil graag ons opregte en gelukkige feesgroete aan jou en jou geliefdes oordra. Ons wens u almal 'n gesonde, gelukkige en voorspoedige jaar toe in...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch bied NRO-gedrewe gesprek aan oor “die Suid-Afrika wat ons wil hê”
'n Interaktiewe gesprek wat deel vorm van 'n reeks gefokus op wat Suid-Afrikaners verlang van 'n toekomstige Suid-Afrika word Woensdag, 10 April by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied vir lede van die publiek, nie-regerings en...