7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe kwalifikasie in waterprosesbestuur nader voltooiing
'n Interaktiewe werkswinkel om die inhoud van 'n nuwe beroepskwalifikasie vir waterprosesbestuur te ontwikkel, is van 19 tot 21 Julie by die Faure Waterwerke in die Wes-Kaap deur die Stellenbosch Universiteit Water Instituut (SUWI)...
Stellenbosch University
Van ’n sakpakker tot ’n dokter
Onder die honderde studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarindgradeplegtighede vanaf 10 Desember sal gradueer, is die 27-jarige Xolani Hadebe. Nadat hy aan sy plattelandse skool op Piet Retief gematrikuleer het, wou Xolani...
Stellenbosch University
Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim
Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te verken. Die feesprogram bied 'n ryk verskeidenheid geleenthede om nie alleen in...
Stellenbosch University
“Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks”: Tentoonstelling van kinderbriewe, globale lesse keer terug na US Museum
Dit is baie gepas dat die geliefde rondgaande tentoonstelling, “Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks Children's Letters Global Lessons Exhibition" (“Beste mnr Mandela, Beste mev Parks, Kinderbriewe- Globale Lesse-tentoonstelling"), in...
Stellenbosch University
SciMathUS vier die sukses van die 2016-klas
Vyf studente in die huidige SciMathUS-jaargroep is tydens die onlangse SciMathUS middagete jaareindfunksie by STIAS vir hul prestasie in die verskillende vakke beloon. SciMathUS is 'n universiteitvoorbereidingsprogram. Dit bied studente wat...
Stellenbosch University
SR voorsitter gee oorsig oor die afgelope termyn
Beste student Dis ongelooflik om te dink dat ons reeds halfpad deur ons akademiese jaar is en driekwart deur die termyn van die Studenteraad (SR) vir 2015/16. In my vorige brief aan die kampus het ek aangedui dat Suid-Afrika, en inderdaad...
Stellenbosch University
US wil Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit word
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn nuwe visie wat die instelling posisioneer om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit" te word wat “wêreldwyd as uitnemend, inklusief en innoverend erken word" en wat “kennis tot diens...
Doctoral Office
Waarde
By die Tygerberg Doktorale Kantoor van die Universiteit Stellenbosch leef ons US se waardes – en strewe na inklusiwiteit, volhoubaarheid en innovasie ter ondersteuning van wêreldgehalte navorsing in die gesondheidswetenskappe.
Stellenbosch University
IPB-verteenwoordigers woon Europese plantbiologiekongres by
Personeel en nagraadse studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die halfjaarkongres getiteld Plant Biology Europe EPSO/FESPB 2016 in Praag in die Tsjeggiese Republiek bygewoon. Die doel van hierdie kongres is om navorsing...