7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meer swart Suid-Afrikaners skenk bloed
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het daarin geslaag om binne tien jaar die proporsie van swart skenkers vyfvoudig te laat toeneem – van 43 269 in 2005 tot 246 686 in 2015 – terwyl die veiligheid van Suid-Afrika se...
Stellenbosch University
Kontrak toegeken aan US vir ʼn groot kliniese studie in trauma resussitasie
Pasiënt werwing sal na verwagting middel 2019 begin en 2021 eindig Baanbreker kliniese navorsing met die potensiaal om prehospitaal sorg van burgerlike en militêre trauma pasiënte wêreldwyd te verander Kenners in noodgeneeskunde aan die...
Stellenbosch University
L&O Seminaar: "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."
ONDERRIG-EN-LEER-SEMINAAR, 8 NOVEMBER 2018 van 12:45 tot 13:45 in Lokaal 3008, Opvoedkundegebou Mnr Martin Butler, Senior Dosent aan die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool (USB), was die aanbieder tydens die Onderrig-en-Leerseminaar...
Stellenbosch University
US vereer Mama Albertina Sisulu
Die nalatenskap van Mama Albertina Sisulu is dié van 'n ikoon wat haar lewe lank Suid-Afrikaners geïnspireer het om beter te doen, méér by te dra en in mekaar te belê. Die herdenking van haar geboortejaar, 100 jaar gelede, val saam met die...
Stellenbosch University
Industrievennote steun fakulteit se beursfonds
Steun van industrievennote en ander ondersteuners van die Fakulteit AgriWetenskappe se gholfdag sterk dié fakulteit se beursfonds waarby behoeftige studente direk baat. Só sê prof Danie Brink, dekaan van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Op diabetes se spoor
Die regte biochemiese toetse om diabetes mellitus vroeër op te spoor kan die swaar las van hierdie siekte op die gesondheidstelsel en plaaslike gemeenskappe verlig. Diabetes neem weens die vetsug-epidemie wêreldwyd teen 'n kommerwekkende...
Stellenbosch University
Suksesvolle eerste fintechathon by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende, tegnologieverwante oplossings bedink, ontwerp en toegepas word – aangebied met...
Stellenbosch University
Nuwe biosensor vir vroeë opsporing van kanker
Te veel kokke bederf die bry? Watwou! Dit is eerder 'n geval van twee koppe is beter as een. By die Fakulteit Ingenieurswese (Universiteit Stellenbosch) is die slim benadering tot navorsing deesdae dat verskillende dissiplines saamwerk om...
Stellenbosch University
Viering van veeltaligheid aan die US
“Ons is wie ons is deur taal." Dit was een van die sleutelsentimente wat uitgespreek is tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Taaldag 2018, wat op Vrydag 28 September by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (SIGS) gehou...
Stellenbosch University
'n Nuwe generasie: Professionele rugbyspelers wat voltyds studeer
'n Nuwe generasie rugbyspelers vestig hulself tans in die professionele era: Dié wat voltyds studeer én rugby speel. Dit is 'n belangrike ontwikkeling, aangesien Netwerk24 onlangs berig het dat SA Rugby beplan om 'n nuwe kontrakstelsel te...