7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Landelike gesondheidsorg dikwels afgeskeep, meen US-kenner
Ons moet meer aandag skenk aan die konteks van landelike gemeenskappe indien ons 'n verskil wil maak in die gesondheidsorg van mense in hierdie gebiede. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof Ian Couper, Direkteur van die Ukwanda...
Stellenbosch University
Eerste suksesvolle swangerskap met behulp van Mikro-TESO-chirurgie in SA
ʼn Suksesvolle swangerskap met behulp van ʼn gesofistikeerde mikrochirurgiese prosedure waardeur spermselle van ʼn man met testikulêre versaking bekom is, is die eerste keer in Suid-Afrika bewerkstellig. Dr Amir Zarrabi, uroloog en manlike...
Stellenbosch University
Afgetrede US-wingerdkundige met 1659-erepenning vereer
'n Man met 'n fotograaf se oog vir detail as dit by 'n wingerdstok of -blaar kom. 'n Nederige professor wat diep spore in die wynbedryf getrap het. Een wat 110% gee in alles wat hy doen, en passievol kan gesels oor sy vakgebied. Dis hoe...
Stellenbosch University
Prof Gerhard Walzl ontvang A-gradering van NNS
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se hoog aangeskrewe wetenskaplikes, prof Gerhard Walzl, hoof van die Departement Biomediese Wetenskappe in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het onlangs sy eerste A-gradering van...
Stellenbosch University
Mooi sowel as funksioneel – die rol van bionabootsing in laag-op-laag vervaardiging
Die tegnologie wat gebruik word in laag-op-laag vervaardiging, ook bekend as 3D-drukwerk, het die afgelope paar jaar groot ontwikkeling getoon. Dit is vandag moontlik om plastiek prototipes, sowel as funksionele meganiese onderdele vir...
Stellenbosch University
Du Toit neem leisels oor by Afdeling Rumatologie
Internis en rumatoloog dr Riëtte du Toit is onlangs aangestel as senior lektor en nuwe hoof van die Afdeling Rumatologie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Du Toit, wat al sedert 2007 by...
Stellenbosch University
Prof Jordan neem leisels oor by Verpleeg- en Verloskunde
Met ʼn voorgraadse verpleegprogram wat vanjaar heringestel is aan die Universiteit Stellenbosch (US), is dit ʼn opwindende tydperk om aan die hoof te staan van die Departement Verpleeg- en Verloskunde. “Die program bied ʼn transformerende reis...
Stellenbosch University
US klim met 171 plekke op QS-ranglys, behaal hoogste sitasietelling in SA
Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens 'n merkwaardige prestasie behaal deur met 171 plekke op die jongste QS- (Quacquarelli Symonds-) wêreldranglys vir universiteite te klim om sodoende vir die eerste keer 'n buiging onder die...
Stellenbosch University
SU-dosent trek uiteindelik die rooi toga aan
Samantha Adams het nog altyd soos 'n professionele studente gevoel. Nadat sy haar baccalaureus- en honneursgraad in Sielkunde aan die Nelson Mandela-universiteit voltooi het, het sy geweet die dit einde van haar akademiese studies was nog...
Stellenbosch University
US-graduatus seëvier ná talle struikelblokke
Dit kan soms moeilik wees om by die universiteitslewe aan te pas en onlangse statistieke van Statistieke Suid-Afrika toon dat meer as vyftig persent van Suid-Afrikaanse eerstejaars opskop. Maar vir Jessica Fouche was dit nooit 'n opsie om...