7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Justine se visier is op Tokio 2020
“Ek is jammer dat ek nie weer aan 'n Varsity Atletiek-byeenkoms sal deelneem nie. Ek het die kompetisie oor die afgelope paar jaar sien ontwikkel en dit was 'n goeie ervaring. Nou is dit tyd vir jonger atlete om na vore te tree," sê sy...
Stellenbosch University
Innoverende nuwe US-module bevorder diversiteit onder studente
“In Suid-Afrika én by die Universiteit Stellenbosch kom ons uit 'n verdeelde verlede, wat dit noodsaaklik maak dat ons onderrig en kurrikula so ontwerp word dat dit vir ons studente se uiteenlopende geskiedenisse en verskillende ervarings...
Stellenbosch University
Dinamometer-donasies help arbeidsterapeute in behoeftige gemeenskappe
Oorlewendes van padongelukke, aanranding en geweldsmisdaad benodig dikwels rehabilitasie, en so ook mense met osteoartritis, amputasies, en diegene wat voorheen 'n beroerte gehad het. Twee verdienstelike arbeidsterapiedienssentrums het...
Stellenbosch University
Kwaksalwery in die spervuur by US-kongres
Die “teenmiddel" vir kwaksalwery en skynwetenskap is bewysgebaseerde gesondheidsorg gegrond op betroubare wetenskaplike navorsing, asook behoorlike wetenskapskommunikasie om tegniese wetenskaplike inligting verteerbaar vir lede van die...
Stellenbosch University
HIV teiken ook die brein
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het ontdek dat die menslike immuniteitgebrekvirus (MIV) tydens die vroeë stadiums van die infeksie ʼn direkte impak op die brein het. Dit is al lankal bekend dat mense met MIV ook negatiewe...
Stellenbosch University
US Ingenieurstudente uitgedaag om wyer te dink
Dit is nie aldag dat studente in die ingenieurswese uitgedaag word met konsepte wat dalk meer in die Sosiale Wetenskappe tuishoort nie. Maar in die Ing.-kurrikulum van die US is dit wel die geval en is 'n module nl. Komplementêre Studies...
Stellenbosch University
Landbouskrywers vereer Agriwetenskappe alumni
Twee oudstudente van die Fakulteit AgriWetenskappe is vir hul bydrae tot die landboubedryf uitgesonder tydens die jaarlikse streekswye kompetisies van Landbouskrywers Suid-Afrika. Dr Elsje Joubert is aangewys as Limpopo se beste...
Stellenbosch University
Valskodlingmot larwe identifikasie
Valskodlingmot (VKM) is een van Suid-Afrika se mees skadelike landbou peste en veroorsaak jaarliks aansienlike skade aan sitrus, perskes, nektariens, appels en vele ander gewasse. VKM kom natuurlik voor in Suid-Afrika, maar is wydverspreid...
Stellenbosch University
Akademiese Jaardag stel navorsingsprestasies ten toon
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy 62ste Akademiese Jaardag op die Tygerberg-kampus in Kaapstad gehou. “Die Akademiese Jaardag is die hoogtepunt van ons...
Stellenbosch University
Geroepe as ʼn rolmodel
Net langer as ʼn dekade gelede was prof Soraya Bardien op soek na ʼn uitdaging. Haar kundigheid in menslike genetika het reeds gedien as ʼn tipe akademiese paspoort tot studies wat gewissel het van ʼn oogsiekte aan die Universiteit van Kaapstad...