7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die aanpasbaarheid van plante in droëlande en woestyne is “wêreldwyd uitsonderlik”
Wat weet ons oor hoe plante aangepas het by uiterste klimaatstoestande in die woestyngebiede van die wêreld? En hoe gaan hierdie plante reageer op opkomende bedreigings, soos toenemende droogheid, weidingsdruk en verwoestyning? Dít is die...
Stellenbosch University
Professor Tulio de Oliveira vereer met 2024-eretoekenning by SR-massareünie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, in samewerking met die Klub vir Oud-Studenteraadsvoorsitters, het tydens die Maties Tuiskomsnaweek 2024 (op Vrydag 13 September) 'n prestigeryke SR...
Stellenbosch University
Malawiese afvaardiging besoek US vir normontwikkeling van nuwe kurrikulum vir mynbouprogram
'n Afvaardiging van Malawi se hoëronderwys- en mynbousektore het die Departement Aardwetenskappe en die Departemente Chemiese Ingenieurswese en Siviele Ingenieurswese van 17 tot 18 Julie 2025 besoek met die oog op kurrikulum...
Stellenbosch University
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal, wat 'n beduidende stap vooruit is om...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal, wat 'n beduidende stap vooruit is om...
Stellenbosch University
PhD navorsing bevorder deur DvG-studiebeurs
Die nasionale Departement van Gesondheid het onlangs drie beurse van die nasionale program vir gesondheidstudente (NHSP) toegeken aan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...
Stellenbosch University
Projek Zero-beurs 'beste verjaarsdaggeskenk ooit'
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy tweede kohort Projek Zero-beurshouers verwelkom. Toe William April verlede jaar op 27 Junie – sy 17de verjaarsdag – uitvind dat 'n Projek...
Stellenbosch University
Ontvangers van doktorsgrade en eregrade by Kanseliersete vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n rekordgetal van 2922 kwalifikasies tydens die Maart gradeplegtighede toegeken, en het die week se verrigtinge afgesluit deur eregrade aan prof Kofi Agawu en dr Monique Nsanzabaganwa toe te ken...
Stellenbosch University
Afdeling Navorsingsontwikkeling met nasionale toekennings vereer
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (24 Mei 2017) met twee nasionale toekennings vereer is vir sy bydrae tot navorsingsbestuur in Suider-Afrika. Die Afdeling Navorsingsontwikkeling het die...
Stellenbosch University
Prof Couper heraangestel op WGO Riglynhersieningskomitee
Suid-Afrika en die Universiteit Stellenbosch (US) gaan vir 'n tweede termyn agtereenvolgens op die invloedryke Riglynhersieningskomitee (GRC) van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verteenwoordig word. Ian Couper, Direkteur van die...