7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
550 nagraadse studente landwyd woon jaarlikse Koderingsomerskool by
Meer as 550 voor- en nagraadse studente aan 28 Suid-Afrikaanse universiteite is opgelei in die grondbeginsels van wetenskaplike rekenaar- en datawetenskap tydens die jaarlikse “ Coding Summer School" wat van 27 Januarie tot 7 Februarie...
Stellenbosch University
Vier 30 jaar van hoop en genesing
In 'n kragtige vertoning van gemeenskapsvennootskap het die Universiteit Stellenbosch (US) se personeel en studente onlangs hande gevat met die Bishop Lavis-gemeenskap en Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand om drie dekades...
Stellenbosch University
Hardekraaltjie Begraafplaas: Mylpaal-boek herdenk stories van onteiende Tiervlei-Ravensmead-gemeenskap
'n Mylpaal-boek wat die stories en herinneringe saamvat van 'n byna vergete gemeenskap wat in die voormalige Hardekraaltjie-begraafplaas begrawe is, is vandeesweek aan lede van die Ravensmead-gemeenskap oorhandig. Die boek, “ Landscapes of...
Stellenbosch University
Professionalisering van openbare sektor belangrik vir doeltreffende dienslewering – Prof Zwelinzima Ndevu
Prof Zwelinzima Ndevu, Direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het sy intreerede op Dinsdag, 5 November 2024 gelewer. Die titel van sy lesing was...
Stellenbosch University
FGGW vier uitnemendheid in onderrig en leer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n geleentheid gehou om uitnemendheid in onderrig, leer en assessering (OLA) te vier. Die drieledige geleentheid was ook ter...
Stellenbosch University
Vula-toepassing slaan (nog) ʼn gesogte prys los
Daar is wêreldwyd meer as 2,5 miljard mense wat siggestremd en sonder geredelike toegang tot behandeling leef. James Chen, ʼn sosiale entrepreneur en filantroop van Hong Kong, se doelwit is egter om alle mense binne die volgende 20 jaar te...
Stellenbosch University
Navorsing vir impak: Die US se digitale platform skitter met drie MACE-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Research for Impact digitale platform en tydskrif het drie gesogte toekennings gewen by die jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE) toekenningsgeleentheid ontvang. Die...
Stellenbosch University
Erkenning van uitnemendheid: Die US vier Dudley Meyer en Nadine Price by Innovus
Elke jaar hou die Universiteit Stellenbosch (US) se Verantwoordelikheidsentrum (VS) van Bedryf en Finansies 'n toekenningsgeleentheid om die prestasies van ons personeel te vier. Vanjaar is twee uitsonderlike personeellede van Innovus...
Stellenbosch University
US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te gee
Francisca Darkoh, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat 'n voedselonderneming genaamd FoodbyFranniDee bedryf, het onlangs in vennootskap met die GreenPeace-stigting SA 'n sopkombuis op kampus gereël vir Mandeladag. Darkoh...
Stellenbosch University
Afrikawetenskaplikes doen oproep vir billike navorsingsvennootskappe om mikrobioomnavorsing te bevorder
'n Groep vooraanstaande wetenskaplikes van Afrika doen in ʼn nuwe navorsingsartikel in Nature Medicine ʼn oproep vir meer onpartydige navorsingsvennootskappe. Die artikel beklemtoon die kritieke behoefte aan regverdige en samewerkende...