7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Drie talentvolle Maties is eerste ontvangers van Russel Botman-beurs
Drie talentvolle Maties se drome van ʼn beter toekoms is ʼn werklikheid danksy die Russel Botman-beursfonds. Dié studente, Sandiso Sogula, ʼn nagraadse regstudent; Randall van den Heever, ʼn tweedejaar Rekeningkunde-student en Soné Reens, ʼn...
Stellenbosch University
Matie-alumnus erken as beste landelike verpleegkundige
"Hierdie toekenning behoort nie aan my nie; dit behoort aan elke verpleegkundige wat in ʼn mobiele gesondheidskliniek werk, wat sy of haar tyd en moeite wy aan die gesondheid van mense in verafgeleë gebiede." Dit is presies dié soort houding...
Stellenbosch University
Konferensie om die gebruik van ras in SA akademie aan te pak
Wat onderrig akademiese vakrigtings oor ras en ondersteun navorsingspraktyke in Suid-Afrika problematiese gebruike van ras en ander menslike kategoriserings in die wetenskap? Hierdie is van die vrae wat onder die loep sal kom by ʼn konfer...
Stellenbosch University
ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns
Liesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar haar liefde vir kuns loop ook diep, duidelik in haar rolle as 'n trustee...
Stellenbosch University
US professor vereer met gesogte Vroue in Wetenskap-toekenning
Professor Lieketseng Ned van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is aangewys as die Vooraanstaande Jong Vrouenavorser in Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe by die 2024 Suid...
Stellenbosch University
US-student sluit by invloedryke internasionale rekeningkundige genootskap aan
Kevin Naylor, ʼn student aan die Skool vir Rekeningkunde, is onlangs gekies as ʼn lid van die Jong Leiers Kollektief van die Internasionale Federasie vir Rekeningkundiges (IFAC). As eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch het...
Stellenbosch University
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel ( Alexander von Humboldt German Research Chair of Mathematics and its Applications) by die Afrika Instituut vir Wiskundige...
Stellenbosch University
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel ( Alexander von Humboldt German Research Chair of Mathematics and its Applications) by die Afrika Instituut vir Wiskundige...
Stellenbosch University
Kampvegter vir wetenskap ontvang US-eregraad
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (25 Maart 2025) ʼn eredoktorsgraad aan die voormalige direkteur-generaal van die nasionale Departement van Wetenskap en Innovasie, dr Philemon Mphathi Mjwara, by die instelling se Maart...
Stellenbosch University
Innoverende stelsel verminder ID-tye vir onbekende oorledenes
Elke jaar ervaar talle Suid-Afrikaanse families die hartseer van onsekerheid oor wat van hul vermiste geliefdes geword het. Die emosionele spanning kan geweldig wees, wat gesinne magteloos laat voel terwyl hulle op antwoorde wag. Die...