7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meeste US-studente steun voltooiing van akademiese jaar - opname
Die oorgrote meerderheid studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) is ten gunste daarvan om die akademiese jaar sonder sluiting te voltooi. 'n Meningsopname onder Stellenbosse studente toon dat 93,92% (8 7 88 studente) die...
Stellenbosch University
Nuwe nano-beeld platform by die US
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrale Analitiese Fasiliteit (SAF) het 'n korrelatiewe nanobeeld-platform op die been gebring ‒ 'n eerste vir Afrika, met die verkryging van 'n moderne elektronmikroskoop. Die nuwe Zeiss MERLIN field...
Stellenbosch University
Opvoedkundige leierskap behoort billike regstelling en transformasie te bevorder
Indien opvoedkundige leierskap deur ʼn besorgheid vir openbare verantwoordelikheid en sosiale geregtigheid geïnspireer kan word, sal dit toelaat dat opvoedkundige gesprekke op respek vir ander en vir verskille, kritiese verbeelding, en...
Stellenbosch University
Boodskap van Dekaan se Bestuurspan - 26 September 2016
Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit StellenboschMaandag 26 September 2016 Beste Kollegas en Studente Die afgelope week het weer ernstige kwessies wat verband hou met...
Stellenbosch University
Fisiologiestudente van US kry toekennings
Twee fisiologiestudente van die Universiteit Stellenbosch (US), Tanja Davis en Jenelle Govender, was onderskeidelik die wenner en naaswenner van die gesogte Wyndham- kompetisie wat deur die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (FVSA)...
Stellenbosch University
Natuurwetenskappe-student herontdek langverlore spesie
'n Honneurs BSc-student van die Universiteit Stellenbosch het nie net 'n vermoedelik uitgestorwe plantspesie wat laas in 1928 gesien is, herontdek nie. Hy gaan ook in sy MSc-studie hierdie plant verder bestudeer ten einde met 'n bestuurplan...
Stellenbosch University
Wêreld Premature Dag: Voeding vir die vroeggebore baba
Wêreld Premature Dag, wat op 17 November herdenk word, vier die lewens van premature babas en skep bewustheid van hierdie toestand. "Na raming word 15 miljoen babas elke jaar te vroeg gebore – dit is gelykstaande aan meer as een uit elke 10...
Stellenbosch University
Nuwe raad gee nagraadse studente ‘n ‘stem’
Die Universiteit Stellenbosch se heel eerste studenteraad vir nagraadse studente is onlangs gestig by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Die eerste Tygerberg Nagraadse Studenteraad (TNSR) is in Augustus 2016...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde pas innoverende benadering op nuwe honneursprogramme toe
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 'n metode van gemengde leer gebruik om verskeie nuwe honneursprogramme aan te bied. Die nuwe Minimum vereistes vir Onderwyseropleidingkwalifikasies vereis dat alle...
Stellenbosch University
Maties wen goud, silwer en brons by Paralimpiese Spele
Dit was goud, silwer en brons vir drie Maties Parasport-atlete by die Paralimpiese Spele in Rio hierdie naweek. Charl du Toit, wat besig is met sy honneursgraad in onderwysbestuur aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die T37 100m...