7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer
Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah Kontinentwye Wetenskapstoekenning vir senior navorsers is by die afsluiting van die...
Stellenbosch University
Twee DTTS-navorsers gekies as besoekende navorsers by die Brocher-stigting
Die Brocher-stigting, wat in Switserland gebaseer is, is 'n tweede tuiste vir baie uitgelese akademici in die wêreld. Twee navorsers van die Desmond Tutu TB Sentrum (DTTS) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die...
Stellenbosch University
Borge gee steun aan Matie-atlete wat hoop om aan Olimpiese/Paralimpiese Spele deel te neem
Drie plaaslike instellings het hul steun gegee aan atlete verbonde aan sportklubs by die Universiteit Stellenbosch (US) wat hoop om aan die Olimpiese of Paralimpiese Spele in Rio deel te neem. Winelands Radiology, Maties Gimnasium en...
Stellenbosch University
Die toepaslikheid van die vakkundigheid van verpleegkunde
Die toenemende groei in navorsing deur die Afdeling Verpleegkunde is ten toon gestel by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) tydens die Navorsingsdag vir Verpleegkunde en Verloskunde...
Stellenbosch University
Top US-wetenskaplikes wen nasionale toekennings
Twee top-wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (30 Junie 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul uitstaande bydrae tot hul onderskeie navorsingsgebiede. Prof Bert Klumperman, Uitgelese Professor in die...
Stellenbosch University
Visedekane werk vir gehalte gesondheidsorg vir almal
"Visionêre leiers" is hoe prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch (US), die twee Visedekane beskryf wat onlangs by die fakulteit se bestuurspan aangesluit het. Dr...
Stellenbosch University
Dit is in ons vermoë om die immunisasie-gaping te oorbrug
"Oorbrug die Immunisasie-gaping" is die tema vir Wêreld Immunisasie-week wat van 24 tot 30 April herdenk word. Ten spyte van doeltreffende inentings, sterf daar jaarliks sowat 1.5 miljoen kinders van regoor die wêreld, insluitend Suid...
Stellenbosch University
Internasionale MIV-netwerk vind baat by plaaslike kundigheid
Jare se harde werk en toewyding aan individue, gesinne en gemeenskappe wat deur MIV geraak word, is beloon toe me Joan Coetzee as die mede-ondervoorsitter van die Protocol Development and Implementation Subcommittee (PDISC) van die AIDS...
Stellenbosch University
Boek wys Moslem-opvoeding kan sosiale konflikte help oplos
ʼn Etiese verduideliking van Moslem-opvoeding kan baie eietydse euwels en globale uitdagings soos sosiale en maatskaplike konflikte, diskriminasie, uitsluiting en marginalisering, geweld en die vernedering en ontmensliking van ander mense...
Stellenbosch University
Kanker ‘n bedreiging vir mense met MIV
MIV word al hoe meer 'n hanteerbare kroniese toestand, en soos wat die lewensverwaging van mense met MIV styg, groei die behoefte ook vir verbeterde opsporing en voorkoming van komorbiditeite wat die lewensduur van hierdie bevolking bedreig...