7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Karen Garner se reis van gebreekte telefone na ingenieursdeurbrake
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Stellenbosch University
Aanlyn-leer by Maties: goue geleentheid vir nuwe era
* Hierdie meningsartikel het op 21 Julie op Netwerk24 en op 22 Julie in Die Burger verskyn. Op grond van wat die Universiteit Stellenbosch vanjaar geleer het, sien hy besondere geleenthee vir 'n optimale kombinasie van klaskamer- en aanlyn...
Stellenbosch University
Studente kry geleentheid om 21ste-eeuse vaardighede aan te leer
Hierdie meningsartikel is op 4 Januarie 2021 in Beeld gepubliseer ( klik hier vir die oorspronklike weergawe). * * * Verlede jaar was taai, en die hoër onderwys gaan vanjaar ongetwyfeld weer voor groot hindernisse te staan kom, maar die...
Stellenbosch University
US & vennote skakel eerste minibus-taxi in SA om na elektriese voertuig
Elektriese voertuigvervaardigers in Suid-Afrika het nou die gulde geleentheid om aanlegte in Afrika te open om elektriese voertuie plaaslik te vervaardig. Die meeste petrolmotors wat plaaslik vervaardig word, word uitgevoer en hierdie...
Stellenbosch University
#USvroue: Mentors help ingenieursdosent om haar voete te vind in die lewe
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Stellenbosch University
Wêreldkinderdag: Samewerking belangrik om TB-meningitis by SA se kinders te bekamp
Wêreldkinderdag word jaarliks op 20 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times beklemtoon prof Regan Solomons (Departement Pediatrie en Kindergesondheid) die belangrikheid van samewerking tussen die regering...
Stellenbosch University
Skaam TikTok-ster gradueer met internasionale musiekroem wat wink
Om 'n graad in Internasionale Studie te verwerf, beteken gewoonlik dat 'n student die geopolitieke ingewikkeldhede van internasionale betrekkinge bemeester het. Terwyl hy aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer het, het Zubin...
Stellenbosch University
PhD-student se navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae
Om op 26-jarige ouderdom reeds 'n PhD te behaal, is 'n reuseprestasie, maar wat dr Steve Chingwaru se gradeplegtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog merkwaardiger maak, is sy baanbrekende geomatallurgienavorsing wat...
Stellenbosch University
Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien
Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n unieke versameling werk deur een van Suid-Afrika se mees gevierde fotograwe. Die...
Stellenbosch University
Afrika-wetenskaplikes help skep ʼn beter wêreld — Prof Wim de Villiers
Die onlangse Global Scholars Academy wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid en die Harvard Regskool se Instituut vir Globale Reg en Beleid (IGLP) aangebied is, het aan vakkundiges van ses vastelande die...