7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Sociology and Social Anthropology
Universiteit Stellenbosch-afvaardiging neem deel aan SASA 2025-konferensie by die Universiteit van Mpumalanga
'n Afvaardiging van akademici en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch het die 2025 SASA-konferensie bygewoon. Hulle het diverse navorsing oor Suid-Afrika se post-demokrasie-realiteite aangebied, met die klem op ongelykheid...
Stellenbosch University
Workshop on modelling South Africa’s future power system
Hierdie berig is slegs in Engels beskikbaar. “Coordinated research on the modelling of future power systems within the context of increasing renewable energy penetration is critically important", according to Dr Bernard Bekker, Eskom Chair...
Stellenbosch University
US kompetisie soek na wenidee vir waterkrisis
Die Universiteit Stellenbosch (US) se sakeversneller, LaunchLab, bied entrepeneurs en aspirant uitvinders die geleentheid om 'n deel van R50 000 in besigheidsbefondsing te wen vir hulle idees om ons waterkrisis die hoof te bied. LaunchLab...
Stellenbosch University
US kompetisie soek na wenidee vir waterkrisis
Die Universiteit Stellenbosch (US) se sakeversneller, LaunchLab, bied entrepeneurs en aspirant uitvinders die geleentheid om 'n deel van R50 000 in besigheidsbefondsing te wen vir hulle idees om ons waterkrisis die hoof te bied. LaunchLab...
Confucius Institute
Prof Ruojuan Zheng: Creating Access, Cultivating Confidence
- Creating access: As co-director of CISU, Prof Zheng connects South African students with scholarships, exchanges, and cultural opportunities in China — showing how small moments of connection open big doors. - Women leading the way: More...
Stellenbosch University
Kort kursus Waterbehandeling Prosesbestuur TVET Dosente Drakenstein Munisipaliteit
N Nuwe kortkursus oor water- en afvalwaterprosessebestuur beoog om die opleidingskapasiteit van TVET-dosente in die Suid-Afrikaanse watersektor te verhoog.Die kursus, geakkrediteer deur die Universiteit Stellenbosch, hou vyf krediete op...
Stellenbosch University
Nuwe isotoophidrologietegniek onthul geheime van riviervloei
Wetenskaplikes het met behulp van isotoophidrologietegnieke 'n baanbrekersmetode ontwikkel om te bepaal hoe verskillende waterbronne tot riviervloeidinamika bydra. Dr Andrew Watson, 'n na-doktorale genoot in die Skool vir Klimaatstudies...
Stellenbosch University
Top 20 Toekennings vir Nadoktorale Genote vir Buitengewone Prestasie
Nadoktorale navorsingsgenote is die navorsingspier van die akademie. In hierdie loopbaanontwikkelingsfase van hul akademiese lewens doen genote onafhanklike navorsing onder die mentorskap van 'n senior navorser hier aan die Universiteit...
Stellenbosch University
FGGW deel inligting oor koronavirus
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het ʼn etensuur-seminaar gehou waartydens virologie- en infeksiesiektekenners die media, personeel en studente ingelig het oor die nuwe koronavirus. Die...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen verkies tot Britse Akademie se Genootskap
Prof Jonathan Jansen, ’n uitgelese professor in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is onder 92 vooraanstaande akademici wat verkies is tot die Britse Akademie se Genootskap ter erkenning van hul uitstaande bydraes tot die...