7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, dat om vroue en...
Stellenbosch University
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, dat om vroue en...
Stellenbosch University
Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD
Toe dr Bongani Tendai Percy Mashange Maandag sy doktorale toga aangetrek het om ʼn PhD te ontvang, het hy die eerste visuele kunsstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword wie se meestersgraadverhandeling na ʼn PhD opgradeer is...
Stellenbosch University
ANIME-konferensie ondersoek meertaligheid, inklusiwiteit en akademiese uitnemendheid
Akademici en administrateurs van universiteite oor die wêreld heen het vroeër vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom vir die jaarlikse konferensie van die Akademiese Netwerk vir Inklusiwiteit, Veeltaligheid en...
Stellenbosch University
‘As jy nie stem nie, moet jy liewer sit’: Busisiwe Mavuso praat reguit in Frederik Van Zyl Slabbert-lesing
Die boodskap van die 13de Frederik Van Zyl Slabbert-erelesing was hard en duidelik. Die lesing oor die tema “Daaglikse burgerleierskap: 30 jaar en verder" het op 12 Augustus 2025 by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind.Die spreker...
Stellenbosch University
US alumnus leer studente noodsaaklike sagte vaardighede by Loopbaankafee
US alumnus Dalton Odendaal het met voorgraadse student gesels by die Loopbaankafee van die Alumni-betrekkinge Kantoor oor hoe sy passie vir sport en die regte hom toegelaat het om 'n lonende regsloopbaan in sportbemarking te volg. Hy mag...
Stellenbosch University
Bewaring van Suid-Afrikaanse natuurlewe sal in volgende dekade ‘n spanpoging kort
Suid-Afrikaanse bioloë en omgewingskundiges het spesifieke prioriteite uitgestippel waarop navorsers kan fokus om die land se plant- en diererykdom en veral die Kaapse Floristiese Streek ten beste in die volgende dekade te bewaar. Dié...
Stellenbosch University
‘n Weersin in onsin
Joernalis. Dosent. Ombudsman. Skrywer. ‘n Man met ‘n besliste weersin in onsin. Een wie se besinnings oor billikheid en reg of verkeerd gegrond is in die Suid-Afrikaanse perskode. Dìs in breë prof George Claassen, uittredende direkteur van...
Stellenbosch University
Neem potensiële professore die toekoms in
Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), en sy span is kennelik trots op die program vir toekomstige professore (“Future Professors Programme" (FPP)) (fase 01), wat hulle namens...
Stellenbosch University
Terugblik op ʼn ryklik geskakeerde loopbaan
Kyk prof Ben van Heerden terug op sy lang loopbaan aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), staan een aspek duidelik uit: Sy passie om deurentyd nuwe dinge te vestig en dan aan te stap na die volgende uitdaging...